460 likes | 1.02k Views
Antiretrovirale middels Lynne Webber. Tydslyn vir 9/11. “black swan”/ swart eend voorval Baie komplekse storie met baie spelers betrokke en veelsydige motiewes Spioene, bedrog en leuens 1980s: Osam bin Laden – deel van die mujaheddin, CIA geheimsinnig betrokke
E N D
Antiretrovirale middels Lynne Webber
Tydslyn vir 9/11 • “black swan”/ swart eend voorval • Baie komplekse storie met baie spelers betrokke en veelsydige motiewes • Spioene, bedrog en leuens • 1980s: Osam bin Laden – deel van die mujaheddin, CIA geheimsinnig betrokke • 1994: 3 vliegrampe, een naby die Wit huis
Gebeure voor 9/11 • Sept 1999: Bin Laden en Al-Quaeda kon alreeds‘n vliegtuig laat instort oor die Pentagon • 2001: baie gebeure! Onder andere terroriste leer om te vlieg, besoek Las Vegas, Israel waarsku Amerika van ‘n moontlike Al-Quaeda aanval • Sept 10, 2001; George Busg kuier saam met Osama se broer! • Sept 2001: net sewe lughawe basise en 14 militere jets beskikbaar
Die dag van die aanval… • 8:20am: lugverkeer kontrollerder vermoed Vlug 11 is gekaap • 8:46am Vlug 11 bots deur die World Trade Centre (WTC), noorde toring • 9:03am: Vlug 175 bots deur die suidelike toring van die WTC • 9:38am: Vlug 77 bots baie naby die Pentagon……..
Jy kan net goed wees, As jy die middels ken
HAART • Hoogs aktiewe antiretroviral terapie (HAART) – het die uitkoms van HIV-geinfekteerde mense dramaties verander in die laaste dekade • Lewensverwagting is verleng, veral in ontwikkelende lande • Maar, alhoewel die nuwe middels groot verwagtinge koester, baie van hulle nog geassosieer met newe-effekte
Vir elke 5 persone wat HIV-infeksie het, Sal net 3 moontlik behandeling ontvang
Newe effekte van die ARVs Kort termyn Lang termyn e.g. Gastrointestinaal (GIT verband) Veluitslag (Hipersensitiwiteits reaksie) Neurotoxies Anemie geelsug / sklerale ikterus Bv: kardiovaskuler Hepaties Renaal Lipodystrofie Perifere neuropatie
Nucleosied/Nucleotied Tru- Transkriptase Inhibeerders (NRTIs)
Die bakstene van menslike lewe Adenosien, timidien, guanosien en sitosien ACTG
NRTIs: Meganisme van aksie NRTIs = Analogues of deoxynucleotides compete with them for incorporation into the growing viral DNA chain However no 3'-hydroxyl group on the deoxyribose cannot form phosphodiester bond to extend the DNA chain DNA ketting terminasie NRTIs and NtRTIs = competitive substrate inhibitors From: http://img.medscape.com/fullsize/migrated/458/640/nm458640.fig1.gif&imgrefurl
Mitokondriale toksisiteit: NRTIs NRTI ↑superoxide level mtDNA skade vernietiging van die oksadatiewe fosforilering met min energie Liberates ferrous iron & hydrogen peroxide (mtDNA poly-γ = necessary for Complex 1 protein) From: Lewis W, Day BJ, Copeland WC. Mitochondrial toxicity of NRTI antiviral drugs: an integrated cellular perspective. Nature Reviews Drug Discovery Oct 2003; 2: 812-22.
Mitokondriale toksisiteit: NRTIs • Kliniese manifestasies: • Miopatie • Lipodystrofie • Hepatiese steatose • Laktaat asidose • Pancreatitis • Been murg-onderdrukking • Perifere neuropatie
NNRTIs: Mechanism of action NNRTIs inhibeer die RT ensiem direk Deur middel van ‘n sak gebied binne die ensiem te blokeer Utilise cytochrome P450 for metabolism May ↑ or ↓ metabolism of other drugs
Tuisboodskap: NNRTIs Hepatoksies, hipersensitiwiteits reaksies
PIs: Meganisme van aksie Inhibeer direk die protease ensiem Prevents cleavage of viral polyproteins Immature non-infectious HIV viral particles Utilise cytochrome P450 for metabolism May ↑ or ↓ metabolism of other drugs
PI s: lang termyn metaboliese newe-effekte Kardio-vaskulere probleme
EIs: Mechanism of action Enfuvirtide: Interferes with HIV gp41 protein-mediated virus-cell fusion Verhoed sel en virus-bemiddelde fusie Maraviroc: CCR5 antagonist Blocks interaction between HIV-1 gp120 & chemokine receptor CCR5 gp41 cannot insert fusion peptide into host membrane
EI s: min newe effekte Enfuvirtide: inspuiting subdermal twee keer op ‘n dag
Integrase inhibeerder • Verhoed integrasie van die virus DNA met die gasheer se DNA • Raltegravir/ Isentress • Moegheid, naarheid, diarrhoea • Insomnia en hoofpyn • Rhabomiolise - tydelik
Lipodystrofie Carr 1998