340 likes | 821 Views
Kardiologie. Isgemiese hartsiekte. Onvoldoende suurstofvoorsiening aan die hartspier, tydens rus of inspanning. Angina pectoris. Borskaspyn wanneer hartspier isgemies raak. Miokardiale infarksie. Die dood van miokardiale selle wanneer miokardiale isgemie nekrose veroorsaak.
E N D
Isgemiese hartsiekte • Onvoldoende suurstofvoorsiening aan die hartspier, tydens rus of inspanning
Angina pectoris • Borskaspyn wanneer hartspier isgemies raak
Miokardiale infarksie • Die dood van miokardiale selle wanneer miokardiale isgemie nekrose veroorsaak
Koronêre trombose • Afsluiting van koronêre arterie a.g.v trombose vorming • Een van oorsake van ’n MI
Aritmieë • Isgemiese hart = abnormale ritmes • Sommiges onskadelik (ventrikulêre ektopiese slae) • Ander vererger isgemie deur koronêre bloedvloei te verminder en suurstofaanvraag te verhoog (ventrikulêre tagikardie) • Kan skielike dood veroorsaak deurdat pompaksie van hart staak (ventrikulêre fibrillasie)
Risioko faktore • Familie geskiedenis • ↑ cholesterol • Hoë bloeddruk • Rook • Ander faktore: Onaktiwiteit Persoonlikheid Stres Konsentrasie stollingsfaktore Obesiteit
Patofisiologie • Skade aan koronêre arterie met neerlegging van lipiede, fibreuse weefsel en kalsifikasie • Letsel = ateroom • Skielike afsluiting kry a.g.v trombus
Kliniese beeld • In weke voor MI – pasiënte voel nie lekker • Kla van moegheid, geirriteerd, swak spysvertering, kortasem en borskaspyn
Voorsorgmaatreëls • Geen statiese oefeninge • Geen oefeninge met bilaterale arms bo kop, wel unilateraal • Nie in vooroorgeboë posisies oefen • KONTROLEER HARTTEMPO • Net na MI harttempo met nie meer as 8-14/min styg, later 20/min
Voorsorgmaatreëls • Pasop vir oorvermoeienis – bleekheid, sweet op bo-lip • Dispnee of angina – staak oefening • Pasiënte op beta-blokkers – harttempo styg nie (Borg-skaal) • Kyk vir ander tekens van moegheid, glo hulle as hul sê hul is moeg • As pasiënt nie kan praat of moeilik praat – staak oefening
Definisie • Hart nie in staat om sirkulasie te handhaaf ↓ kardilae uitwerp ↑ ventrikulêre vullingsdruk
Verminderde kardiale uitwerp • Kardiale uitwerp = hartspoed x slagvolume • Normaal = ongeveer 5 l / minuut • Kardiale indeks = kardiale uitwerp liggaamsoppervlak = 3l / min. / m2 • Slagvolume = hoeveelheid bloed uitgepomp in een hartslag
Hartspoed • Met bradikardie in siek hart = ↓ kardiale uitwerp • Tagikardie = ↓ ventrikulêre vullingsdruk
Slagvolume • Voorlading • Nalading weerstand by aorta weerstand by perivaskulêre netwerk viskositeit van bloed • Kontraktiliteit van hartspiervesels
Verhoogde ventrikulêre vullingsdruk • Slagvolume • Sirkulende bloedvolume • Meegewendheid van hart
Mediese behandeling • ↓ ventrikulêre vullingsdruk deur ↑ kardiale uitwerp = sterker sametrekking van hart • ↓ ventrikulêre vullingsdruk deur ↓ voorlading = gee diuretikum
Kardiale toetsing • Borskas x-straal • EKG • Oefenings EKG
Kardiale toetsing • Elektrofisiese studies – elektrodes binne in hartkamers • Radioisotoop studies – gamma kamera • Echokardiografie - ultraklank
Kardiale toetsing • Kardiale kateterisasie • MR
Elektrokardiogram • Opname van elektriese aktiwiteit van die hart vanaf liggaamsoppervlak • P golf = atriale depolarisasie • QRS kompleks = ventrikulêre depolarisasie • T golf = ventrikulêre repolarisasie • ST segment elevasie = MI • ST segment depressie / T golf inversie = angina
Kardiale aritmieë • Abnormale kardiale ritme • Kan skielike dood, sinkopie, duiseligheid, hartkloppings of geen simptome veroorsaak • 24-uur monitering • Twee hoof tipes: bradikardie tagikardie
Sinus ritmes • Sinus aritmie = inspirasie en ekspirasie • Sinus bradikardie = slaap en atlete • Sinus tagikardie = oefening en opgewondenheid
Patalogiese bradikardie • Sinus node disfunksie = ouer persone • Atrioventrikulêre blok = vertraagde geleiding
Patalogiese tagikardie • Atriale ektopiese slae • Atriale “flutter” = siekte van hart (saagtand golf) • Rx = kardioversie
Patalogiese tagikardie • Atriale fibrillasie = “atrial activity is chaotic and mechanically ineffective” • Geen duidelike P golf, ventrikulêre respons vinnig en onreëlmatig
Ventrikulêre aritmieë • Ventrikulêre ektopiese slae (ekstrasistole)
Ventrikulêre aritmieë Ventrikulêre tagikardie en ventrikulêre fibrillasie = hartsiekte Ventrikulêre tagikardie = 3 of meer opeenvolgende ventrikulêre slae van 120/min of meer Rx: kardioversie, medikasie, defibrillator inplanting
Ventrikulêre aritmieë • Ventrikulêre fibrillasie = vinnig, onreëlmatig, geen kardiale uitset • Rx: kardioversie
Verwysings • Pryor, J.A. and Prasad, S.A. 2009. Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adult and paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone • Beeldmateriaal met vergunning van Google soekenjin