1 / 15

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus. God praat met ons en ons luister. Genesis 32: 22-31. Familie-oomblik. Realiteits-TV?. Ontmoeting met God ... onverwags?. ’n Pynlike ondervinding. Ramp of voorspoed?. ’n Nuwe basis. God stuur ons om te leef.

avram-lang
Download Presentation

God nooi ons uit en ons kom tot rus

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. God nooi ons uit en ons kom tot rus

  2. God praat met ons en ons luister

  3. Genesis 32: 22-31

  4. Familie-oomblik

  5. Realiteits-TV?

  6. Ontmoeting met God ... onverwags?

  7. ’n Pynlike ondervinding

  8. Ramp of voorspoed?

  9. ’n Nuwe basis

  10. God stuur ons om te leef

  11. Gaan in vrede, en mag Christus wat op verwonde voete loop, sáám met jou op die pad wees. Mag Christus wat met verwonde hande dien, jou hande uitstrek om ander te dien. Mag Christus wat met 'n verwonde hart liefhet, jou hart oopmaak vir liefde. Mag jy Christus sien in elke gesig wat jy ontmoet en mag almal Christus in jou gesig raaksien. Amen.

  12. Volgende erediens  Agste Sondag in Koninkrykstyd – 7 Augustus 2011 Fokusteks: Ps 105:1-6, 16-22, 45b.

More Related