180 likes | 400 Views
God nooi ons uit en ons kom tot rus. Liturg: Ek sien na U op, U wat uit die hemel heers. Mans: Soos die oë van ’n slaaf gerig is op die hand van sy eienaar , Dames: soos die oë van ’n slavin gerig is op die hand van haar eienares
E N D
God nooi ons uit en ons kom tot rus
Liturg: Ek sien na U op, U wat uit die hemel heers. Mans:Soos die oë van ’n slaaf gerig is op die hand van sy eienaar, Dames:soos die oë van ’n slavin gerig is op die hand van haar eienares Almal:so is onsoëgerig op die Here ons God,totdatHyHomooronsontferm. Liturg: OntfermU oorons, Here, ontfermU oorons.
Borsharnas van liefde Helm van verlossing
God stuuronsomteleef Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord. Ek wag op die Here meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre. Wag op die Here, Israel, want by die Here is daartroueliefde, by Hom is die verlossingseker. Hy alleen sal Israel verlos van al sy sondes (Ps 130: 5-8)
Staan op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die Here gaan oor jou op (Jes 60:1).