460 likes | 748 Views
Hierdie teks is ook gebruik op 8 Oktober 2006, vir die 17de Sondag in Koninkrykstyd. Die PowerPoint is nog beskikbaar by www.gemeentes.co.za/webbladsye/luister2.htm .
E N D
Hierdie teks is ook gebruik op 8 Oktober 2006, vir die 17de Sondag in Koninkrykstyd. Die PowerPoint is nog beskikbaar by www.gemeentes.co.za/webbladsye/luister2.htm. Vir diegene wat toe nie die teks gebruik het nie, verwys ons daarna terug. Vir mense wat die teks weer wil preek, stel ons voor dat die klem hierdie keer val op lofsang en aanbidding. Die teks verwys na die beurtsang in die hemel en ons stel voor dat die diens ook baie van sang maak. Daarom gebruik ons nie die volledige luister-siklus nie.
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
“Heaven is revealed to earth as the homeland of music.” Christina Rosetti
Egte lewe is om God te loof en om God te loof, is om te lewe!
“… we disturb and finally destroy life itself…” Claus Westerman
“… I’m coming back to the heart of worship, and it’s all about You, Jesus…” Matt Redman
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Die klank van trompette in die môre...die musiek...die lof kore vir God...”.
“Worship as quickening the conscience by the holiness of God, feeding the mind with the truth of God, purging the imagination by the beauty of God, opening the heart to the love of God, and devoting the will to the purpose of God.” William Temple, Aartsbiskop van Kantelberg
“Die Here word op die troon geplaas deur die lofprysing van Sy kinders”
-’nLied oor Wie God is - ’nLied oor God se magtige dade - ’nLied oor God se aanvaardende liefde - ’nDank- en loflied
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Ons aanvaar jou met die liefde van ons Heer: daar is vrede waar Sy liefde ons regeer. Mag dan hul wat sien dat jy die Here dien ook begeer om van Sy liefde meer te leer.
Lofprysing is nie die paar liedere wat ons op Sondae sing nie, maar ’n24/7 leefstyl wat sê God is #1!
Leeu van Juda Jesus, die sterke Leeu van Juda Jesus, die vlekkelose Lam Jesus, oorwinnaar oor die dood Jesus, U is oneindig groot
Leeu van Juda U’s vir ewig, U’s vir altyd en ek weet U’s ook vir my Word verheerlik, Word verhoog deur al die lof wat juig in my
Leeu van Juda Kom verander, kom vernuwe hierdie passie binne my Jesus, dit gaan alles net oor U
Leeu van Juda Jesus, die sterke Leeu van Juda Jesus, die vlekkelose Lam Jesus, oorwinnaar oor die dood Jesus, U is oneindig groot
Leeu van Juda U’s vir ewig, U’s vir altyd en ek weet U’s ook vir my Word verheerlik, word verhoog deur al die lof wat juig in my
Leeu van Juda Kom verander, kom vernuwe hierdie passie binne my Jesus, dit gaan alles net oor U
Leeu van Juda Jesus x 4 (al harder!!!) Jesus, U is oneindig groot want…
Leeu van Juda U’s vir ewig, U’s vir altyd en ek weet U’s ook vir my Word verheerlik, word verhoog deur al die lof wat juig in my
Leeu van Juda Kom verander, kom vernuwe hierdie passie binne my Jesus, dit gaan alles net oor U