280 likes | 509 Views
Openbaring 22:12-21. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Johannes se fout.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
“It is easier to indulge in ecstasies than to engage in obedience. It is easier to pursue a fascination with the supernatural than enter into the service of the Lord.” Eugene Petersen
“It’s not about you” Rick Warren
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Nothing can be accomplished in a stampede” Freidrich von Hugel “quiet attentiveness”
“Some people bring joy wherever they go. Other people bring joy whenever they go.”
“You can not manage his Universe, only the small garden he has given you. Enjoy it while you can." Morris West
“My bydrae tot die verfraaiing van die aarde vir die tweeduisendste herdenking van Jesus se eerste koms…”
“Prediction is a very difficult art, especially when it involves the future!”
“Is dit moontlik dat iemand sy lewe kan mis soos wat iemand ’nvliegtuig mis?”
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het