1 / 33

Jesaja 62 :6-12

Jesaja 62 :6-12. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “Thank you for the gift of peaches… and especially for the spirit in which they were given”. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in.

bonner
Download Presentation

Jesaja 62 :6-12

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Jesaja 62:6-12

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. “Thank you for the gift of peaches… and especially for the spirit in which they were given”

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  6. Agtergrond

  7. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  8. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  9. “As a child, I knew so little that I believed the Christmas story, just as Luke tells it. Then I thought I knew so much - after studying everything - that I could not believe the miraculous story. But now, once again, I know so little, that I believe the story just as Luke tells it. Dr. Julius Modlenhawer

  10. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  11. Ons is advertensieborde

  12. Watter tipe advertensiebord is ek en jy vir God?

  13. Wees die goeie nuus deur die pad gereed te maak

  14. Hoe maak ons dit makliker vir ander om te glo?

  15. Hoe maak ons dit makliker vir ander om te glo? 1. Herinneraars

  16. Herinner God aan Sy belofte van vrede op aarde

  17. Die rabbi se gebed

  18. Kan ’nvrou haar eie baba vergeet?

  19. God bly dieselfde en Hy sal jou nooit vergeet nie

  20. Hoe maak ons dit makliker vir ander om te glo? 1. Herinneraars 2. Blye boodskap-agente

  21. Hulle lyk sommer gelukkig…

  22. Sal iemand ’nvreemdeling na ons gemeente toe stuur omdat ons dit vir ander maklik maak om te glo of tree ons soms op dat mense eerder wil wegbly?

  23. Hoe maak ons dit makliker vir ander om te glo? 1. Herinneraars 2. Blye boodskap-agente 3. Bemoedigers

  24. Laat ons eerder Barnabasse wees…

  25. “People need more to be reminded than instructed” “People need more to be appreciated than criticized ” “People need more to be valued than evaluated”!

  26. Ons sal nie kan stilbly nie!

  27. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  28. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  29. Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir gesprek oor sensitiewe kwessies + DVD • Praat saam oor 15 issues wat krap • Op die punt af • In die kol Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za Prys: R79.95

More Related