350 likes | 784 Views
Jesaja 49:8-16 . Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Die tatoeëer winkel. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Moenie vergeet nie!. Luister na God se Woord.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
God is soos… 1. ’n Ma
’n ma God is soos…
God kon nie orals wees nie, daarom het Hy ma’s gemaak. - ’n Joodse spreekwoord
Mother's love grows by giving. - Charles Lamb -
Whatever else is unsure in this stinking dunghill of a world, a mother's love is not. - James Joyce
A little girl, asked where her home was, replied, “where mother is.” Keith L. Brooks
God is soos… 2. Iemand wat 24/7 aan sy geliefde dink
Die doop is ’n teken dat jy deur God tot in jou siel gemerk is
God is soos… 3. ’n Wagter op ’n muur
God is soos… 4. ’n Juwelier
I’ve kicked Him in the face every day of my life for 65 years and the first time I called His name, He came!”
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Die doop maak ’n watermerk op ons voorkoppe, maar laat ook ’n tatoeëermerk op God se hand
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Waar was God? Andries Cilliers Prys: R49.95 10-Week-Bybelstudie oor hoe om as gelowige in ’n wêreld vol misdaad te (oor)leef Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za