70 likes | 349 Views
Numeriese rye: konstante verskille. Les 21. Leeruitkoms. Teen die einde van die les behoort die leerder instaat te wees om : U1) te begryp wat ‘n numeriese ry is U2) te begryp wat ‘n term is in ‘n ry U3) die konstante verskil te bepaal in ‘n ry
E N D
Leeruitkoms • Teen die einde van die les behoort die leerderinstaatteweesom: • U1) tebegrypwat ‘n numeriesery is • U2) tebegrypwat ‘n term is in ‘n ry • U3) die konstanteverskiltebepaal in ‘n ry • U4) ‘n numeriesepatroonuittebrei • U5) ‘n numeriesepatrone in woordetebeskryfindiendaar ‘n konstanteverskilbestaan
Toetsing van vooraf-kennis • Beskou die volgendery: 9; 7; 5; 3; 1; … • Wat is die volgendegetal in die ry?
Uitkoms1 – 3 (V1) • ‘n Numerieseryis ‘n rygetallewat ‘n spesifiekepatroonvolgsoosbv 9; 7; 5; 3; 1; … • Die posisie van elkegetal in die ry word ‘n termgenoem. Die 1ste term is bv 9 en die 2de term is 7 • Die konstanteverskilword verkrydeur die verskiltussen twee termetevindwatregdeur ‘n patroon geld bv 7-9 = 5 – 7 = -2 • Die volgendegetal in die ry is dus 1 -2 = -1
Uitkoms4 • Skep ‘n rywatuit 5 termebestaan en begin by -9 en wat met 4 vermeerderelkekeer • -9; -5; -1; 3; 7
Uitkoms5 • Bepaal die konstanteverskil en beskryfdan die numeriesery in joueiewoorde: 49; 43; 37; … • 43 – 49 = 37 – 43 = -6 as konstanteverskil • ‘n Numeriesery met ‘n konstanteverskil van -6 beginnende by 49
Huiswerk • Oefening4.1 bl46