80 likes | 291 Views
Algebraise uitdrukkings : EMDF. Les 3. Leeruitkomste. Die leerder behoort teen die einde van die les instaat te wees om : U1) benaderde waardes van desimale getalle te vind deur middel van afronding asook om te verduidelik hoe dit gedoen word. Toetsing van vooraf kennis.
E N D
Leeruitkomste • Die leerderbehoort teen die einde van die les instaatteweesom: • U1) benaderdewaardes van desimalegetalletevinddeurmiddel van afrondingasookomteverduidelik hoe ditgedoen word
Toetsing van voorafkennis • 1) Rond 7,856 af tot 2 desimaleplekke • 2) Rond 7,854 af tot 2 desimaleplekke • 3) Rond 7,8995 af tot 3 desimaleplekke
Uitkoms 1 (Vraag 1) • Stap 1: Merk die gevraagdeaantaldesimaleplekkeafnl 7,85|6 • Stap 2: Kykna die buurmanregsomtebepaal of boontoe of ondertoeafgerondmoet word nl 6 • Indienbuurmanregskleiner as 5, kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (6 is > 5 => n.v.t) • Indienbuurmanregsgroter of gelykaan 5, vermeerder links daarvan met 1 en kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (6 > 5 dus van toepassing: 85 + 1 = 86) • Stap 3: Skryf die finale antwoordnl 7,86
Uitkoms 1 (Vraag2) • Stap 1: Merk die gevraagdeaantaldesimaleplekkeafnl 7,85|4 • Stap 2: Kykna die buurmanregsomtebepaal of boontoe of ondertoeafgerondmoet word nl 4 • Indienbuurmanregskleiner as 5, kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (4 < 5 dus van toepassing) • Indienbuurmanregsgroter of gelykaan 5, vermeerder links daarvan met 1 en kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (4 < 5 dusn.v.t) • Stap 3: Skryf die finale antwoordnl 7,85
Uitkoms 1 (Vraag2) • Stap 1: Merk die gevraagdeaantaldesimaleplekkeafnl 7,899|5 • Stap 2: Kykna die buurmanregsomtebepaal of boontoe of ondertoeafgerondmoet word nl 5 • Indienbuurmanregskleiner as 5, kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (5 = 5 dusn.v.t) • Indienbuurmanregsgroter of gelykaan 5, vermeerder links daarvan met 1 en kapbuurman en al die desimaleverdernaregsaf (5 ≥ 5 dus van toepassing: 899+1 = 900) • Stap 3: Skryf die finale antwoordnl 7,900
Huiswerk • Oefening1.2 bl11 • Skryf op ‘n kleinstukkiepapierneer die huiswerkprobleemwaarmeejy die meestegesukkel het.