270 likes | 509 Views
Lukas 9:51-62. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ek is honger en ek dors na U, o Heer U maak als, buig af en roep my op my naam Kom vloei deur my en stap nou met my saam Ek gee my hart, kom leef U droom deur my.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ek is honger en ek dors na U, o HeerU maak als, buig afen roep my op my naamKom vloei deur my enstap nou met my saamEk gee my hart, kom leef U droom deur my
Leef in my, leef in myEk nooi U uit, o kom leef in my, in myEk nooi U uit, o kom leef in my, in myEk nooi U uit, o kom leef in my, in my
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Wat is die dinge wat jou help om te onthou wat belangrik in die lewe is?
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Sharks must invest their whole body in order to move oxygen through their system and so stay alive.”
No reserves! No retreats! No regrets!
And love is not the easy thing... And if your glass heart should crack And for a second you turn back Oh no, be strong Walk on, walk on What you got they can’t steal it No they can’t even feel it Walk on, walk on...
Loop saam! Loop weg! Loop aan!
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het