370 likes | 858 Views
TELEMATIESE AANBIEDING DONDERDAG , 29 MEI 2014. HOMEOSTASE NEGATIEWE TERUGVOERING [TSH & TIROKSIEN; INSULIEN & GLUKAGON ] BEHEER VAN KOOLSTOFDIOKSIED , WATER & SOUT. WAT IS HOMEOSTASE?. Grieks , homeo of “ k onstant ", stasis of " stabiel "
E N D
TELEMATIESE AANBIEDING DONDERDAG, 29 MEI 2014 HOMEOSTASENEGATIEWE TERUGVOERING[TSH & TIROKSIEN; INSULIEN & GLUKAGON]BEHEER VAN KOOLSTOFDIOKSIED , WATER & SOUT
WAT IS HOMEOSTASE? • Grieks, homeoof “konstant", • stasisof "stabiel" • betekenblystabielof blydieselfde. C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
HOMEOSTASE = DEFINISIE Die proses om ‘n konstante, interne omgewingtehandhaafongeag die veranderinge in die interne of eksterneomgewing. Homeostaseverwysna die instandhouding van interne stabiliteit in ‘n organisme en die terugkeerna ‘n spesifiekestabielestaatna ‘n fluktuasie. C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
IN MENSE…… • BAIE HOOGS KOMPLEKSE INTERAKSIES • MOET BINNE ‘N NORMALE REEKS HANDHAAF WORD C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
KOÖRDINASIE – 2 STELSELS • die senuweestelsel(watuitsenuweesellebestaan ) en die endokrienestelsel(wat hormone insluit)as twee komponentewatonshelp om op stimulivanuitonsomgewingtereageer C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
SENUWEE EN ENDOKRIEN • Werksaamvirkommunikasie en homeostase in die liggaam • HOMEOSTASE – handhawing van KONSTANTE interne omgewingongeag die veranderinge in die eksterneomgewing • Lewensbelang– organismeskanslegsbinnesekereperkefunksioneerbv.temp. C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
WAT IS ‘N STIMULUS? • Enige interne of eksterneomgewingsveranderingwaarop ‘n organismereageer: • Lig • klank • Aanraking • Drul • Smaak • Temperatuur • Chemiesestowwe C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
DIE BEHOEFTE VIR ‘N SENUWEESTELSEL BY MENSE • Reaksie op stimuli (stimuli kanekstern of intern wees) • Koördinasie van verskeieaktiwiteite in die liggaam C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
WAT IS SENUWEE-KOÖRDINASIE? • Indien VINNIGE response benodig word, word impulse langs SENUWEES gelei C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
Senuweestelsel: Funksies VOORBEELD VAN WAKKER WORD IN DIE OGGEND.1.INSET: die klank van ‘n alarm word najoubrein via jou ore gelei. 2.PROSESSERING: joubrein ken die vorigeervaringdatdittyd is om op testaan. 3.UITSET: joubrein lei jouspiere van jou arm en hand om uittestrek en die alarm afteskakel. C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
Sentralesenuweestelsel Periferesenuweestelsel C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
Die verskiltussen ‘n eksokriene en endokrieneklier Eksokrieneklier: Skeistofaf op oppervlak en dan in afvoerbuis • Eksokrieneklier • Buise • Lumen en oppervlak • Endokrieneklier • Chemieseboodskappers • Bloedstroom Endokrieneklier: Skeistofafdirek in die bloedstroom C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
NEGATIEWE TERUGVOERING • NEGATIEWE TERUGVOERmeganismesvind in liggaamplaas om veranderingewaarteneemof wanbalansin die interne omgewingteherstel. C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
3. 2. Boodskapnabeheer-sentrumgestuur 4. Teikenorgaanvoerkorrektiewehandelinguit 1. Wanbalans word bespeur 5.Balans word herstel C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
STAPPE IN ‘N NEGATIEWE TERUGVOER BEHEERSTELSEL • STAP 1: ‘n WANBALANS word BESPEUR • STAP 2: ‘n boodskap word na BEHEERSENTRUM gestuur • STAP 3: BeheersentrumREAGEER • STAP 4: BOODSKAP/INSTRUKSIE word na TEIKENORGAAN/EFFEKTOR gestuur • STAP 5: Teikenorgaan REAGEER (voerregstellendeaksieuit) • STAP 6: Ditstel die wanbalansreg • STAP 7: BALANS word HERSTEL C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
DIE REGULERING VAN TIROKSIEN DIE TIROÏED • 2 klierebetrokke • KLIER1: TIROÏEDKLIER (stelTiroksienvry) • KLIER 2: PITUÏTÊREKLIER(stelTSHvry) C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
Inhibeerafskeiding van TSH HIPOFISE NEGATIEWE TERUGVOER TIROÏED word gestimuleer TIROKSIEN Hoëkonsentrasie METABOLIESE TEMPO WORD VERHOOG
Tiroksienvlakkedaal tot ondernormalevlakke. • Die hipofiseontvang die boodskap en … • die afskeiding van TSH deurhipofise word gestimuleer (verhoog). • Die hoërvlakke van TSH in bloedstimuleer die tiroïedklier om … • meertiroksienafteskei. • Die tiroksienvlakke in die bloedverhoof en … • keerterugnanormaal. C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
STAP 1: Tiroksienvlakkestygbo normalevlak. STAP 2: Hipofiseontvang boodskap en … STAP 3: TSH afskeiding word geïnhibeer STAP 4:Hipofise produseer minder TSH. STAP 5: Laer TSH konsentrasieveroorsaakdat … STAP 6: Minder tiroksiendeurtiroïedkliervervaardig word. STAP 7: Tiroksienvlakkedaal tot normaal. C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
NEGATIEWE TERUGVOERING… • KOM ONS KYK NA NOG VOORBEELDE WAAR NEGATIEWE TERUGVOERING BETROKKE IS C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
Eksokrienen endokrieneselle • Pankreaselle (vormgrootstedeel van pankreas) • Eksokrienefunksie • Skeiverteringsensiemeaf • Eilandjies Van Langerhans • Endokrienefunksie • Skei hormone direk in bloedstroonaf C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
INSULIEN GLIKOGEEN Glukose word uit die bloedverwyder Betaselle (Eilandjies van Langerhans bespeurverandering NEEM AF GlukosebenodigvirSelrespirasie NEEM AF Alfaselle (Eilandjies van Langerhans) bespeur die verandering Glukosein bloedverhoog PANKREAS GLUKOSE C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
BEHEER VAN CO2 VLAKKE Sentraal Visueel • Duiseligheid • Ligtenarkose • Verwarring • Hoofpyn • Bewusteloosheid • Swak sig Gehoor • Swakgehoor Vel • Sweet Respiratories • Tekortaanasem Hart Verhoogdehartklop en bloeddruk Spiere • Bewerasie C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
Koolstofdioksied+ water koolsuur(H2CO3) ditbreekaf en vormwatersofione(H+) en bikarbonaatione(HCO3-). VerhoogdeH+v eroorsaak ‘n toename in die pH van die bloed en veroorsaak ‘n toename in asemhaling MEDULLA OBLONGATA C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
Beheersentrumreageer Impulsgeleina Medulla Oblongata Impulsgeleinatussenribspiere en diafragma CO2 en O2 reseptore in Aorta Impulsgeleina hart om vinnigerteklop C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
BEHEER VAN KOOLSTOFDIOKSIEDVLAKKE IN DIE INTERNE OMGEWING Siekteverhoog CO2 vlakke in bloed Normale CO2vlakke en pH van bloed Hoë CO2vlakke in bloed CO2vlakke in bloeddaal, pH van bloedkeerterugnanormaal pH in bloeddaal Verwydering van CO2vanuit die liggaam word verhoog Lae pH waargeneemdeurchemoreseptore Medulla stimuleerverhoogde tempo en diepte van asemhaling C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
CONTROL OF CARBON DIOXIDE LEVELS IN THE INTERNAL ENVIRONMENT C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
BEHEER VAN WATERVLAKKE IN DIE INTERNE OMGEWING 1 Reseptoregestimuleer 4 Hoësoutinname 5 Pituïtêreklier ADH afgeskei in bloed-stroom 2 Bloedvate 3 Derm Soutuitderm tot in bloedstroomgeabsorbeer Bloedvate H2O -inhoud in bloeddaal 6 ADH bereikniere H2O in bloedneem toe en keerterugnanormaal 8 7 Gekonsentreerdeuriene word vrygestel C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
AS WATERINHOUD AFNEEM • OP WARM DAG…… • Osmoreseptorein Hipotalamus word gestimuleer..meerADH afgeskei • ADH laat die wande van die distalekronkelbuis en versamelbuis van nier– MEER DEURLATEND vir water • Meer water word GEHERABSORBEER VANUIT DIE BUISIES– tot in bloed • Urien word MEER gekonsentreerd en volume neemaf (minder urien) • Dorssentrum in brein word gestimuleer– meer water word ingeneem • Waterinhoudneem toe – keerterugnanormaal C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
AS WATERINHOUD TOENEEM • OP KOUE DAG….… • Osmoreseptore in Hipotalamus word NIE gestimuleernie..minder ADH afgeskei • Minder ADH laatwande van distalekronkelbuis en versamelbuis van nier – MINDER DEURLATEND virwater • Minder water word HERABSORBEER VANUIT BUISIES • Urienraak MINDER gekonsentreerd –(verdun) en volume neem toe • Meer urien word uitgeskei • Waterinhoudneemaf– keerterugnanormaal C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
REGULERING VAN SOUTVLAKKE IN DIE INTERNE OMGEWING • Meer natriumionegeherabsorbeer • Minder natriumioneuitgekei Meer aldosteroon word afgeskeinatriumioonvlakkestyg Natriumioonvlakkedaal • NORMALE NATRIUMVLAK IN BLOED NatriumioonvlakkestygNatriumioonvlakkedaal Minder aldosteroonafgeskei Minder natriumionegeherabsorbeer Meer natriumioneuitgeskei C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
WANNEER NATRIUMKONSENTRASIE IN BLOED TE LAAG RAAK 2. MEER Natriumione word geherabsorbeer– DistaleKronkelbuis 3. Natriumione in bloedRAAK MEER 1. MEER Aldosteroonword afgeskei 4. MINDER natriumione in uriengevind C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014
WANNEER NATRIUMKONSENTRASIE IN BLOED TE HOOG RAAK 2. MINDER Natriumionegeherabsorbeer – in Distalekronkelbuis 3. MINDER natriumioneafgeskei– natriumion din bloedverminder 1. MINDER Aldosteroon word afgeskei 4. MEER natriumionedeururienuitgeskei C G OPPELT AND LORRAINE KUUN FOR TELEMATICS 2014