350 likes | 576 Views
Jeremia 4: 11-12, 22-28. Geborg deur Bybel-Media. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. The Message. Only two things are infinite: the universe and human stupidity, and I’m not sure about the former.” Albert Einstein.
E N D
Jeremia 4:11-12, 22-28 Geborg deur Bybel-Media
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Only two things are infinite: the universe and human stupidity, and I’m not sure about the former.” Albert Einstein
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Die onnosel dinge wat die lewe verwoes: politiek sonder beginsels, plesier sonder gewete, rykdom sonder werk, kennis sonder karakter besigheid sonder moraliteit wetenskap sonder humaniteit aanbidding sonder opoffering
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Everyone is a fool at least five minutes a day; wisdom consists in not exceeding the limit!” Elbert Hubbard
“What fools my people are! They have no idea who I am. A company of half-wits, dopes and donkeys all! Experts at evil but klutzes at good.” The Message
Lewe voluit – ’ngoed-doen-lewe
“The uniqueness of the human being is captured in the phrase that we are 'created in the image of God.' We have a moral dimension. We can be good or bad, where animals can only be obedient or messy.” Harold Kushner
“Ours is a world of nuclear giants and ethical infants. We know more about war than we know about peace, more about killing than we know about living. We have grasped the mystery of the atom and rejected the Sermon on the Mount.” Omar Bradley
“We are called to be those who are reviewing the situation.” Fagin in Oliver
God van tweede kanse en oorbegin, hier is ek alweer… Nancy Spiegelberg
God gee ons die geskenk van lewe; hoe ons dit lewe, is ons geskenk aan Hom. God gee lewe, maar ons leef lewe!
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir stiltetyd Willem Nicol 66 Meditatiewe dagstukke. Gebaseer op die luistersiklus en geskryf aan die hand van die Evangelie van Johannes. Leer om stil en oop te word vir God se Gees. Prys: R49.95 Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za