100 likes | 1.09k Views
Woordsoorte. selfstandige naamwoord s.nw . Dit is die “ iets ” of “ iemand ” in die sin. kos. kat. Die swart kat lek aan die lekker kos. byvoeglike naamwoord b.nw . Dit vertel meer van die “ iets ” of “ iemand ” in die sin. Die swart kat lek aan die lekker kos. werkwoord ww .
E N D
Woordsoorte selfstandigenaamwoords.nw. Dit is die “iets” of “iemand” in die sin. kos kat Die swart katlekaan die lekkerkos. byvoeglikenaamwoordb.nw. Ditvertelmeer van die “iets” of “iemand” in die sin. Die swartkatlekaan die lekkerkos. werkwoordww. Dit is die “doen”-woord. (aksie) Die swart katlekaan die lekkerkos. bywoordbw. Ditsêwaar, hoe, wanneer en hoeveelietsgedoen word. Die swart katslaaplekker.