4.01k likes | 13.2k Views
TYD IN AFRIKAANS. S. NWE. Woordsoorte In afrikaans. WERKWOORDE. Lid- woorde. V.NWE. B.NWE. Selfstandige naamwoorde. Wat is ‘n selfstandige naamwoord ?. Dit is ‘n woord wat gebruik word om dinge, mense , diere , plekke en abstrakte idees te benoem .
E N D
TYD IN AFRIKAANS S. NWE. Woordsoorte In afrikaans WERKWOORDE Lid- woorde V.NWE. B.NWE.
Wat is ‘n selfstandigenaamwoord? Dit is ‘n woordwat gebruik word omdinge, mense, diere, plekke en abstrakteidees tebenoem.
Kykna die volgendevoorbeelde: 1.David is ‘n skranderleerder. 2. OnsryvandagDurban toe. 3.Daar is ‘n swerm bye in die boom. 4. Ekwaardeerjouvriendskap. 5.Die kombuis is baievuil.
Sessoorte s.nwe: Soortname verwysnaalgemene dinge, Voorbeelde: stoel, tafelkers, kar, lig, huis
Eiename : Die name van mense, tydskrifte, boeke, God, plekke, produkte Dit word met ‘n HOOFLETTER geskryf.
ABSTRAKTE s.nwe. Verwysna dinge watonsniekansiennie, Voorbeelde Liefde, haat, jaloesie, afguns, vriendskap, simpatie, empatie, venyn.
Maatname : Dui hoeveelheidaan, bv. ‘n koppiewater, ‘n litermelk, ‘n sakmeel
Massaname Het nie ‘n meervoudnie. Water, goud, silwer, sand, meel, profyt, konfyt, suiker, sout. Ditgaansaam met maatname
Versamelname ‘nskoolvisse ‘nswermbye ‘nbundelgedigte ‘nbosblomme ‘ntrosdruiwe ‘nhoopsand
Let wel: S.nwe. word saam met die lidwoorde of determineerders, die en ‘ngebruik, byvoorbeeld: Die man is siek. Hy is deur‘n motor raakgery. Suzy bak‘n heerlikekoek.
Kykna die volgendesinne en identifiseer die selfstandigenaamwoorde Ek lees graag die Huisgenoot. Afrika is die tweedegroostekontinent. Daarstaan twee pragtigestoele op onsstoep. Jymoet twee liter water by die mengselvoeg. Hulle het ‘n skoolsardientjies by Houtbaaiopgemerk. Die Bybel leer datonsniemekaarmoethaatnie.
staan in die plek van die s.nw. Betreklik Vraend soorte Besitlik Persoonlik
Betreklike v.nwe. Het betrekking op iets en word dikwels as voegwoordegebruikomsinneteverbind Met + wat =waarmee In + wat =waarin op + wat =waarop deur + wat =waardeur langs + wat =waarlangs onder + wat =waaronder MENSE: wie, met wie, op wie, virwie, aanwie & wat
Byvoeglikenaamwoorde Of adjektiewe
byvoeglikenaamwoordebeskryf selfstandigenaamwoorde Attributief:staan VOOR die s.nw Die mooihuis is onss’n. Robin se ma bakheerlikekoek. Mu-ain hou van swarthemde. Tasne is haarouers se jongste kind. Predikatief: staan NA die s.nw Onshuis is mooi. Die boom is baiehoog. Mu-ain se broek is swart.
vergelyking trappe van Oortreffende trap Vergrotendetrap mooiste mooier Stellende trap mooi
Intensiewevorme Dink aan die ergstegraad
is woordewat Handeling Of Aksie aandui WERKWOORDE
Saamgestelde of deeltjiewerkwoorde Die dele van die werkwoordkangeskei word óf as eenwoordgebruik word Ekstelhaaraan die gehoorvoor = voorstel Kelsey gaanvandagweg met vakansie= weggaan Devon houvoor die hekstil = stilhou
HULPWERKWOORDE het, sal is, word Kan/ kon, wil/wou; sal/sou, moet/moet
Tyd In Afrikaans