420 likes | 994 Views
Filippense 4:1-9 . Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. There are two kinds of people in the world: the ones that suck the life out of every day, and the ones that let every day suck the life out of them. Bill Purdin.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
There are two kinds of people in the world: the ones that suck the life out of every day, and the ones that let every day suck the life out of them. Bill Purdin
“Wat binne is, kom uit as dit gestamp word” Hudson Taylor
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Lees die Bybel en die koerant – sodat jy kan weet van aan beide kante gebeurZig Ziglar
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
70% van ons dag bestaan uit kommunikasie met ander- met onsself selfs nog meer
4:8-beginselalles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is—watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees—daarop moet julle julle gedagtes rig.
Rig jou gedagtes op ...Alles wat WAAR isAlles wat EDEL isAlles wat REG isAlles wat REIN isAlles wat MOOI isAlles wat PRYSENSWAARDIG is
Konstruktiewe 4:8-denke Wet van Aandag
Konstruktiewe 4:8-denke Wet van Uitruiling
Konstruktiewe 4:8-denke Wet van Omkeerbaarheid
die dinge waarop ons fokus, affekteer hoe ons voel
“Slegte tye, harde tye, dis wat mense aanhou sê, maar laat ons goed doen, en tye sal goed wees. Ons is die tye: soos ons is, so is die tye!”Augustinus
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Fokus op die regte goed Wat is die 5 dinge wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig in jou lewe is? Wat is die5 dinge wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig is waarvoor jy dankbaar is?
Fokus op die regte goed Wat is die 5 dinge wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig wat jy al in jou lewe bereik het? Wie is die 5 mense wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig in jou lewe is?
Fokus op die regte goed Watter 5 dinge wat waar, edel, reg, rein, mooi en prysenswaardig is, sien jy na uit in volgende 7 dae?
Volgende week: 1 Tess 1:1-10