130 likes | 264 Views
Voorstelling 2013. Ryan Bennin. Psalms 23 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Christine Bosch. 1 Petrus 5:7 Werp al julle bekommernis op Hom want Hy sorg vir julle. Anrù Botha. Hebreus 11:1
E N D
Ryan Bennin Psalms 23 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.
Christine Bosch 1 Petrus 5:7 Werp al julle bekommernis op Hom want Hy sorg vir julle.
Anrù Botha Hebreus 11:1 "Om teglo, is omsekertewees van die dingewatons hoop, omoortuigtewees van die dingewatonsniesiennie."
Theunis Botha Psalm 100:2 Dien die Here met Blydskap!
NiëlCronjé Romeine 8: 18 Ek is daarvan oortuig dat die lyding wat ons nou moet verduur, nie opweeg teen die heerlikheid wat God vir ons in die toekans sal laat aanbreek nie.
Carike Grobler Joh 8:12 Ek is die ligvir die wêreld. Wie My volg, salnooit in die duisternislewenie, maarsal die lighêwatlewe gee.
Candice Hobbs Filippense 4 vers 13 ‘Ek is tot alles in staatdeurHomwat my krag gee.’
Bianca Marais FILIPENSE 4:13Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.
Carlé Pienaar Psalms 138:8 Die HERE sal dit vir my voleindig! U goedertierenheid, HERE, is tot in ewigheid: laat nie vaar die werke van u hande nie!
ERNST STAPELBERG FILIPPENSE 4:13 EK IS TOT ALLES IN STAAT DEUR HOM WAT MY KRAG GEE.
Spreuke 3: 5-6 Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë dan sal Hy jou paaie gelyk maak. Corrie van Deventer
Jean-Roux van Huyssteen Jesaja51:12a “Ek is die Here, Ek bring uitkomsvirjulle.” Dit se vir my datditniesaakmaak hoe moeilikdingelyknie, God saluitkoms gee.”