230 likes | 444 Views
HUIS MARé. SKIWI ONTVANGS 2013. DAMES MET FINESSE. PERSONEEL. Gr 8: Retha Smit Gr 9: Linda Spasimante Gr 10: Maxi du Plooy Gr 11: Benda Mathey Gr 12: Des Hattingh Salome: Erna Janse van Rensburg Admin: Alta Winterbach
E N D
HUIS MARé SKIWI ONTVANGS 2013 DAMES MET FINESSE
PERSONEEL • Gr 8: Retha Smit • Gr 9: Linda Spasimante • Gr 10: Maxi du Plooy • Gr 11: Benda Mathey • Gr 12: Des Hattingh • Salome: Erna Janse van Rensburg • Admin: Alta Winterbach • Studiesaal: Sonja Schutte en Charlotte Gericke • Sielkundige: C.Breytenbach
MATRONES Bettie Roets (Hoofmatrone) Irma Stokes Hannah van der Walt DIENSBESTUURDER Dienka Malherbe
BESTUURSKOMITEE • Dux: Chantelle van Staden • Gr 8: Betsy Guthrie • Salome: Elizmaré Olivier • Gr 9: Anneleen vd Schyff • Gr 10: Elisma Oosthuizen • Gr 11: Elsabé Alberts • Gr 12: Alicia Erasmus
Huis Maré verskaf: • Veilige tuiste • Menswaardig kan lewe • Fisies en geestelik versorg • Christelike waardes en norme • Puik fasiliteite • Tradisiegedrewe • **Strewe na uitnemendheid**
Ouers: • Gee u dogter die geleentheid • Tydsbenutting • Verlange • Nie bel / besoek (eerste 3 weke) • Maandae se terugkoms • GEEN SELFONE VIR 3 WEKE • ONS IS VENNOTE IN DIE PROSES • VERTROU ONS!!
Ondersteuningsbasis • Gangprefek • Gr 12 voog • Gangvoog • Diensdoenende personeel • Koshuisvader
Hantering van griewe • Bedryf nie die koshuis in media • Beoordeel intensiteit • Gee perspektief • Kontak ons
Oriëntering • “Ontgroening” verbied • Goedgekeurde inskakelingsprogram • Dienslewering • Positief & opbouend • Slegs bestuurskomitee
Eerste dag: program • Kamerplasings • Toedeling van seniors (voogde) • Atletiekuitdunne • Tradisies • Konsert
Akademie • Tendens • Ouers: bly betrokke! • Kontroleer naweke boeke • Kry mini-eksamen rooster • Dogter MOET leer oor naweek • Take en opdragte • Studiesaal
Dissipline • Kleiner oortredings • Ernstige oortredings • Eienaarskap van kamer & koshuis • Breekskade
UITTEKEN: weeksdae • Veiligheid van kinders • Skriftelik kennis gee • Brief / faks • Uittekenvorm • U kan u kind kom haal • Geen partytjies / uitslaap / rondloop
UITTEKEN: naweke Weekhuis — kind elkenaweekhuis toe • Buslys • Skriftelikvir die kwartaal SkrifteliklaatweetindiendogterVrydaggaaninslaap (bv. vir sport)
Permanente passe • Gereelde weeklikse aktiwiteite • Skriftelik reëlings deurgee: • Aktiwiteit • Tyd • Vervoer • Hou mini eksamen in gedagte
Benodighede • Beddegoed • Gordyne(verkieslik nie) • Wasgoedsak • Besem • Stoflap • Basiese mediese benodighede • Sakgeld tot minimum • Selfone
Mediese reëlings • Rekening by Nelmed forum (& apteek) • Registreer by Dr. Kobus Hugo • Dogter na onderwyseres aan diens • Kommunikasie: huisvader-ouer • Siek leerlinge na naweek • Allergieë & mediese toestande
Spyskaarte • Drie gesonde etes per dag • Altyd genoeg kos • “Fiemies” • Snoepiegeld
Eerste naweek: oriëntering • Slaap Vrydagaand in koshuis • Ouers genooi vir Saterdag funksie 12:00 in skoolsaal • Kry dogters Saterdag 13:00
ALGEMEEN • Merk van klere/artikels • Diefstal • Kamermaats • Persoonsverandering • Slaap naweke • Stiller • Na eerste kwartaal: terug na normaal
KONTAKNOMMERS • Faks (koshuis): 013-755 1508 • Telno. (skool): 013-755 2082 • Kobus Hartman: 079 509 7866 • Webblad: www.nelliesh.co.za
Onsnooi u: Vat ons hand, komonsstap die pad - alles in belang van u kind! • God saljounie los nie. Hysaljou jounie in die steeklaatnie. Hebreërs 13:5