150 likes | 376 Views
Elke groep moet een persoon kies om deel te neem. Die persoon staan met sy rug na die skerm. Daar verskyn ‘n opdrag agter hom op die skerm. Sodra almal dan in hulle kampboekies ingevul het of die persoon die taak sal kan uitvoer moet hy dit probeer. ‘n Regte antwoord is 1 punt werd. Sterkte. 1.
E N D
Elke groep moet een persoon kies om deel te neem. Die persoon staan met sy rug na die skerm. Daar verskyn ‘n opdrag agter hom op die skerm. Sodra almal dan in hulle kampboekies ingevul het of die persoon die taak sal kan uitvoer moet hy dit probeer. ‘n Regte antwoord is 1 punt werd. Sterkte.
1 Eet ‘n pakkie Cool-aid sonder om jou gesig te trek.
2 Hop vir 60 sekondes op jou linkervoet sonder om te struikel.
3 Hou jou hand vir 60 sekondes onder in yswater.
5 Eet 3 “Wiks” chappies en blaas ‘n bubble binne 75 sekondes
6 Sê ‘n voledige sin in ‘n ander taal as Afr. en Eng. met min-stens 6 woorde.
7 Doen 25 push-ups
8 Eet 3 Marie biscuits binne 60 sekondes.
9 Sing Sarie Marais uit volle bors.
10 Eet ‘n geskilde ui soos ‘n appel.