230 likes | 823 Views
Inleiding. Wat is ons doel? Om feitlike skryfwerk te vergemaklik Metodes en Hulpmiddels Waarom beter skryf? Om jou idees te laat geld Dis bemagtigend Om jou skryfwerk te geniet. Jou doelstellings. Leesbaarheid Leersaamheid Akkuraatheid Oortuigingsvermoë Saaklikheid
E N D
Inleiding • Wat is ons doel? • Om feitlike skryfwerk te vergemaklik • Metodes en Hulpmiddels • Waarom beter skryf? • Om jou idees te laat geld • Dis bemagtigend • Om jou skryfwerk te geniet
Jou doelstellings • Leesbaarheid • Leersaamheid • Akkuraatheid • Oortuigingsvermoë • Saaklikheid • Oorspronklikheid • Wat is jou kernboodskap?
Ken jou leser • Wie is jou leser? • Die Leek • Die Spesialis • Die Geleerde Non-Spesialis • Wat verwag die leser uit jou werk? • Watter aanslag is van pas? • Hoeveel moet ek insit? • Wat moet ek uitlos?
Die Geleerde Non-Spesialis • 'n Benadering vir jou Evalueerder • Êrens tussen die leek en spesialis • Beskik oor goeie algemene vakkennis • Kort spesifieke kennis van onderwerp • Oop vir nuwe benaderings/interpretasies • Vereis stawende argumente en bewyse
Beplanning • Wat is jou kernboodskap? • Watter argumente staaf jou boodskap? • Watter feite staaf jou argumente? • Gebruik breinkaarte om idees te genereer
Feit Arg 1 Arg 3 Onderwerp Feit Arg 2 Breinkaarte • Wys op moontlike verwantskappe • Toon projek geheelbeeld • Hirargies (Ons wen alreeds orde)
Waar om te begin? • Begin met 'n opsomming • Wat is die doel van die skryfstuk? • Wat is die hoofargumente? • Gee verdere struktuur-leidrade • Skryf jou gevolgtrekking • Hoe gaan alles bou hiernatoe? • Hoe beïnvloed dit jou struktuur?
Meer oor Gevolgtrekkings • Moenie die opsomming herhaal nie • Moet kerngedagtes saambring • Inhoud van Gevolgtrekking: • Jou eie standpunt • Voorgestelde Probleemoplossing • Toekomstige Ondersoeksmoontlikhede • Moet die skryfwerk netjies afrond!
Aanvanklike Struktuur • Stel 'n aanvanklike struktuur saam • Soos 'n boek se indeks • Bestudeer breinkaart • Orden hoofpunte sekwensieel • Voeg subpunte onder hul hoofpunte • Evalueer Logiese Vloei: • Gevolgtrekking bevredigend benader?
Opsommend • Bepaal jou doelstellings • Bepaal jou leser se behoeftes • Vorm argumente vir standpunte • Versamel stawende feite • Skryf opsomming/gevolgtrekking • Skep aanvanklike struktuur
Skryfvaardighede:Inhoud Aangebied deur Hein.
Vermy partydigheid • Geslag • Sosiale status of titel • Ras • Ouderdom • Gebrek (“disability”)
Toon of stemming • Verskillende situasies • formeel – informeel • hoë spanning – rustig • partydig – objektief • Ken jou gehoor • Gebruik die toon wat jy sou verwag as jy die leser was
Trek hul aandag (1) • Titel • Opskrifte • Opening • Beklemtoning • Punte (“bullets”) • Onderstreep • Hoofletters • Inkeeping (“indentation”)
Trek hul aandag (2) • Beklemtoning • Nommers • Kursief (“italics”) • Vet gedruk (“bold”) • Vraag-en-antwoord formaat • Dubbelpunt of aandagstreep • Orde (begin/middel/einde van sin))
Trek hul aandag (3) • Afwisseling • Sinstruktuur • Eenvoudig • Saamgestel • Kompleks • Sin lengte • Paragraaf lengte • Afsluiting
Maak dit duidelik (1) • Vermy dubbelsinnigheid (“ambiguity”) • Onduidelike verwysings (dit, hulle, sy?) • Logiese vergelykings • Wees spesifiek • Dubbele-ontkenning na positief
Gevolgtrekking Inleiding tot voorbeeld Bou ‘n saak Rigting verander Tyd, ruimte, orde dus, volgens, daarom, so, hiervan, om dié rede, gevolglik by voorbeeld, naamlik, ter illustrasie asook, ooreenkomstig, bykomend, so goed soos, verder, vervolgens aan die ander kant, maar, in teenstelling, tog uiteindelik, eerste, volgende, dan, bo alles, nog steeds, al weer Maak dit duidelik (2) • Oorgangswoorde (“transitional words”)
Slot van aanbieding • Doel • Ken jou leser • Beplanning • Breinkaart • Struktuur • Inhoud • Afronding van teks
Fried Green Tomatoes: Onderwerp: Skryfvaardighede • Hennie de Villiers Aanbieding (deel A) • Hein van Heerden Aanbieding (deel B) • Wynand van Staden Navorsing en Powerpoint uitleg (deel A) • Francois du Plessis Navorsing en Powerpoint uitleg (deel B)