400 likes | 591 Views
Menu. WAT IS CARBOTECH?. CARBOTECH SE WERKING. AANWENDING VAN CARBOTECH. CARBOTECH AANBEVELINGS. RESULTATE. Resultate. BOOM GEWASSE. GROENTES. WEIDING. JONG BOME. AARTAPPELS. LUSERN. DRAENDE BOME. SIGOREI. GRASSE. “BUTTERNUTS”. GRAAN GEWASSE. KORING. PEPPERS. MIELIES.
E N D
Menu WAT IS CARBOTECH? CARBOTECH SE WERKING AANWENDING VAN CARBOTECH CARBOTECH AANBEVELINGS RESULTATE
Resultate BOOMGEWASSE GROENTES WEIDING JONG BOME AARTAPPELS LUSERN DRAENDE BOME SIGOREI GRASSE “BUTTERNUTS” GRAAN GEWASSE KORING PEPPERS MIELIES WAATLEMOEN SOJABONE TAMATIES SLAAI KOMKOMMER TERUG
CARBOTECH DIE PLANT VOEDINGS TEGNOLOGIE VAN DIE TOEKOMS
CARBOTECH™ CARBOTECH IS 'N VLOEIBARE KOOLSTOF PRODUK, WAT UIT PLANT EKSTRAKTE AFKOMSTIG IS EN GEBRUIK WORD OM VOEDINGSTOWWE MEER EFFEKTIEF TE LAAT OPNEEM DEUR PLANTE .
OORSPRONG VAN CARBOTECH: Carbotech is n uniekeformulasie van kompleksekoolhidratewatvervaardig word uitfotosinterendeorganismes en bevat 5 funksionelegroepe “VloeibareKompos” AFBRAAK PRODUKTE Oligo- en polisacchariede Saccharide Dextrine Vetsure Humien en fulvien sure Aminosure Amylose en amylopektiene TIEPES KOOLSTOF Sellulose Hemi-sellulose Stysels Vette en Olies Ligniene Proteine Pektiene Proses HydroponieseproeftafelsvirProdukontwikkeling en evaluering FotosinterendeOrganismes
CARBOTECH SE WERKING: • Cheleringvan voedingstowwewatvaslegging en / of loging’sverliese,beperk. • Kationesoos Ammonium, Kalium, Kalsium en Magnesium bind met Carbotech omgrotermolekulestevormwatloging in die grondverminder. • AnionesoosFosfatesal bind met Carbotech in 'n proses watbekendstaan as organiesefosfaatgroepering, watditbeskerm teen Kalsium / Fosfaatvaslegging • Wortelgroeistimulante • Die bevordering van mikrobieselewedeurmiddel van 'n gespesialiseerdebron van voeding / energie
CARBOTECH – EFFEK OP LOGING Water & AN Water AN & CARBOTECH N = 43% N = 62% 46.5% meer N in die grond N Verliese = 57% N Verliese = 38%
AANWENDING STRATEGIEË: Daartwee aanwendingstrategieëvir Carbotech: Boom gewasse: Die byvoeging van Carbotech maakditmoontlikom die toediening van elementetevermindervolgensindividuelenormevirelke element. Hierdienorme het onsoor die jareontwikkel, deur die jaarliksemonitering van blaarontledings. Eenjarigegewasse (Bv,graan en groente): Carbotech word bykomendtoegedien tot die normalechemiesekunsmis program. Die verwagteopbrengsverhogingmoetdanvir die addisionelekostebetaal en 'n bykomendevoordeelvir die produsentbied
AANWENDINGS PRAKTYKE: Carbotech is 'n vloeibareprodukwatgebruikkan word met vloeibare of korrel- kunsmis. Sooshierbo links vertoon is Carbotech versoenbaar met opgelostechemie en saknieuitnie. Carbotech word gewoonliktoegediendeur die besproeiingswater met of sonderkunsmis, maar so na as moontlikaan die kunsmistoedienings. Alternatiewelikkandit op die bankie of onder die boom uitgespuit word of self in verdundevorm (1:10) met die hand toegedien word.
CARBOTECH AANBEVELINGS: Ditis 'n vereistedat 'n CFT Carbotech program virelkeaanwendingvoorberei word: Die volgendeinligting word benodigom die standaardchemieseaanbevelingteomskep in 'n CFT Carbotech program: • Standaardchemiesekunsmisprogram (huidig) • Kunsmisdetail met sterkte (bv. 3.2.1 (33) ) • Toedieningstussen-poses (Bv. Maandeliks, Weekliks, ens.) • Hektarewatgedoen word. • Toedieningsmetodes • OpsioneleInligting: • Verwagteopbrengs • Verkieslikblaar en grondontledings
JEMMALONG SITRUS - AUSTRALIA Verminderdechemie met Carbotech (20% goedkoper as n standaardchemiese program) Standaardchemiese program
Fruit picked per plant per day Day Number
Not a true trial as the yield increase is between seasons. Various other factors could have contributed. Similar trends in other crops does however help to build confidence in the abilities of the product
Hierdiegrafiekwysdatbenewens die opbrengsverhoging op die totaleoes (13t per Ha) was daar n verandering in klasverspreiding ten gunste van die meerbetalendeklasse. Dit het n opbrengsverskil van R27361 per Ha tot gevolggehad, nadat die koste van Carbotech (R470 per Ha) vereken is
CarbotechAartappelmoereproef - Julian Nieuwoudt - Christiana Hierdiegrafiekwysdatbenewens die opbrengsverhoging op die totaleoes (1506Kg op 10Ha) was daar n verandering in klasverspreiding ten gunste van die meerbetalendeklasse. Dit het n opbrengsverskil van R59607 oor die 10 Ha tot gevolggehad, nadat die koste van Carbotech (R1426.5 x10 = R14295) vereken is
LUSERN • Die resultate van Carbotech op Lusernlykbaiebelowend. Geenformelemetings is al gemaaknie maar ooglopendegroeiverskille is waargeneemwat die boereopgewonde het. Eenboer in Warmbad is van meningdat die opbrengsverskilsoveel as 30% hoer kanwees, in syspesifiekegeval • AanwendingStrategie: • Carbotech word saam met n algemenemikro element produksoosMultifeedaangewend • Die aanwending word direknaelkesnygemaak • Die dosisse is as volg: • 4 liter Carbotech per Ha • 2kg Multifeed per Ha • Die koste is < R250 per ha per keer. • Die beoogderesultaat is n verskil in opbrengs en/of n verhoging in voedingswaarde. • Alhoewelons in n paargevalleresultatena die eerstesnyselgekry het, salonsvoorsteldat n evaluasieeersna 3 snyselsgedoen word. Lusern – Ellisras Die spesifieke land se produksie was baieongelykaangesien die bogrond met voorbereidingrondgeskuif was. Die toediening van Carbotech het nie net die opbrengsdramatiesverhoognie maar ook die groeibaiemeeregaligoor die land gemaak.
MIELIES Verskeieproewe is tans in die grond. Onderstaande is die eersteresultatewatingekom het en lykbelowend. Dit is ook in lyn met die resultate op andergraangewassesoosKoring . Mielies in die GamtoosVallei: Pannar 6236BT