50 likes | 202 Views
Bepaal die reël om ‘n patroon te beskryf. Les 25. Leeruitkomste. Teen die einde van hierdie les behoort die leerder instaat te wees om : U1) te verduidelik wat ‘n term van ‘n ry is U2) ‘n numeriese patroon te skryf in die vorm van ‘n reël as ‘n algemene term.
E N D
Leeruitkomste • Teen die einde van hierdie les behoort die leerderinstaatteweesom: • U1) teverduidelikwat ‘n term van ‘n ry is • U2) ‘n numeriesepatroonteskryf in die vorm van ‘n reël as ‘n algemene term
Uitkoms 1 • Die term van ‘n ry dui aan die posisie van ‘n getal in die ry • Bv in die ry8; 13; 18; 23; .. • Is die 1ste term 8 en die 2de term 13 • Watonsskryf as T1 = 8 en T2 = 13 • Tn is die nde term of algemene term
Uitkoms 2 • Oorweegweer die ry 8; 13; 18; 23; ... • Die konstanteverskil • Kan gebruik word om die ryteherskryf as:
Huiswerk • Oefening 4.5 bl 51