1 / 6

Ainsley Moos Adjunk-redakteur Landbouweekblad

Ainsley Moos Adjunk-redakteur Landbouweekblad. Sentrale tema: Mededingendheid Wat bedreig dit? ANC politiek itv onstuimigheid en onsekerheid. Staat wat nie altyd kan aflewer itv dienste en implementering wat ontbreek. Afname in vaste beleggings in landbou in SA.

kyleigh
Download Presentation

Ainsley Moos Adjunk-redakteur Landbouweekblad

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ainsley Moos Adjunk-redakteur Landbouweekblad

  2. Sentrale tema: Mededingendheid • Wat bedreig dit? • ANC politiek itv onstuimigheid en onsekerheid. • Staat wat nie altyd kan aflewer itv dienste en implementering wat ontbreek. • Afname in vaste beleggings in landbou in SA. • Globale onsekerheid itv mededinging met ander lande.

  3. ) • Opkomende ekonomiese reuse: China, Indië, Brasilië – Rusland ook. Eerder geleenthede as bedreiging. • Wat kan mededingendheid uitbou? • Vennootskappe in die waardeketting • Innovasie, oftewel ko-innovasie

  4. Gedagtes • ANC verkiesing maak saak, maar is verwyderd • As internasionale beleggingsbanke vir Zuma kan vra wat sy standpunt is (sou hy verkies word), wat keer landbou om ook vrae te vra? • Poging om sekerheid op onsekerheid te kry?

  5. Gevolge • Politiekery bly top-punt op agenda vir openbare debat. • Gevolg is ons kom nie altyd by kwessies uit wat werklik mededingendheid bevorder nie. • Groter besteding aan infrastruktuur • Ontwikkeling van gepaste mense-kapitaal vir landbou • Besteding aan navorsing (LNR) • Ontwikkeling van nuwe markte • Hoe lyk handelspatrone, skep dit nuwe markte?

  6. Media • Media het belangrike rol om te speel. • Bloot inligting gee? • Of help om meer duidelikheid te werp op komplekse sake? • Media nie bloot naprater van georganiseerde landbou of regering nie. • Gaan uit ons pad om feite en balans te probeer kry – immers ons werk

More Related