1 / 20

GEBRUIK VAN INHEEMSE PLANTE

GEBRUIK VAN INHEEMSE PLANTE. TRADISIONELE GENESERS. DUIWELSKLOU. Harpagophytum Duiwelsklou. Gebruik van duiwelsklou. Enigste SA plant in Europese Pharmacopoeia . Knolle gebruik . Verlig koors en pyn . Teen hipertensie . Aptytwekker . Salf vir sere, pitswere .

lars-rush
Download Presentation

GEBRUIK VAN INHEEMSE PLANTE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GEBRUIK VAN INHEEMSE PLANTE TRADISIONELE GENESERS

  2. DUIWELSKLOU

  3. HarpagophytumDuiwelsklou

  4. Gebruik van duiwelsklou • Enigste SA plant in EuropesePharmacopoeia. • Knollegebruik. • Verligkoors en pyn. • Teen hipertensie. • Aptytwekker. • Salfvir sere, pitswere. • Verligpyntydensswangerskap.

  5. Sutherlandia frutescens Kankerbossie

  6. Gebruike van Sutherlandia • Gebruikdeurlyers van kanker en MIV/VIGS. • Stimuleerimmuunstelsel. • Kan niegeneesnie, maar help beveg die siekte.

  7. Hypoxis – Afrika-aartappel • Bouimmuunstelsel. • Beveg MIV/VIGS – kanegterniegeneesnie.

  8. Afrika-aartappelHypoxis • Knol (wortel) gebruik. • Versterkimmuunstelsel. • Stimuleervorming van CD4-selle. • Vermindernewe-effekte van chemoterapie. • Verbeter die mobiliteit van rumatiek- en artritislyers. • Ondersteunbehandeling van XDR TB.

  9. HoodiaOnderdrukaptyt • Hoodiagordoniideur San gebruikomeetlusteonderdruk in tye van hongersnood.

  10. Hoodia • Hoodiagesien as nuwe wonder verslankings- “dwelm”.

  11. Rooibos teeAspalathus linearis

  12. Rooibos tee • Clanwilliamsentrum van rooibostee-verbouing. • Rooibosgroei in arm grond. • Plant bevat min stikstof, word niedeurveegevreet.

  13. Gebruik van Aspalathus • Rooibosgedroog. • Groen tee ookgeproduseer. • Bevatbaieoksidantebv. Vit. C. • Geenkaffeïen, min tannien. • Gebruik as tee, ook in skoonheidsmiddels.

  14. ROOIBOSTEE

  15. BoegoeAgathosmabetulina

  16. Boegoe

  17. Gebruike van boegoe • Urine-drywer • Stimulasie van nierfunksie • Sistitis • Borskongestie en hoes • Verligting van koors en rumatiekpyn.

  18. ArtemisiaAfrican wormwood/ wilde-als • Brongialeprobleme. • Gastritis, swakvertering, winde, koliek. • Swakaptyt. • Intestinaleparasiete, hardlywigheid. • Anti-malaria medikasie.

  19. Artemisia-fabriek in Tanzanië

  20. WARNING WAARSKUWING • KRUIE KAN DODELIK WEES. • GEBRUIK ONDER TOESIG VAN GEKWALIFISEERDE PERSOON. • KRUIE RATE KAN DOODMAAK INDIEN NIE REG GEBRUIK WORD NIE. • SIEN JOU MEDIESE DOKTER.

More Related