240 likes | 2.15k Views
DIE STORIE VAN PIET SE OUPA:. DIE MAN WAT VANUIT DIE DOOD NA DIE LEWE TERUGGEKOM HET. FEITE OOR OUPA (1). 80 jaar oud Sy seun Matthys (Thys) sê hy’s nog soos ‘n (stout) kind. “ Almal probeer nog om pa groot te kry ” Vol lewenslus en humor Woon in dorp ( plaas te stil )
E N D
DIE STORIE VAN PIET SE OUPA: DIE MAN WAT VANUIT DIE DOOD NA DIE LEWE TERUGGEKOM HET.
FEITE OOR OUPA (1) • 80 jaaroud • Syseun Matthys (Thys) sêhy’snogsoos ‘n (stout) kind. “Almalprobeernogom pa groottekry” • Vollewenslus en humor • Woon in dorp (plaastestil) • Reël self partytjievirsy 80ste verjaardag op Matthys se plaas (met die V.L.V.) • Het die Sondagnakerk van dorpnaplaasgery, maar die middagweerweggery (met netjieseklere) en kom twee-uur in die oggend (!) plaastoe
FEITE OOR OUPA (2) • Oupa is stout • Liefvirvrouens en lekkereet; baiesosiaal • Draai punt van wenkbrou as hyietsgeniet • Oupaeenmaandhartseernadatweduwee nr. 1 sterf; kuier toe by weduwee nr. 2! • Oupa (en Doon) is nie ‘n “werfhond van ‘n mansmensnie” – sit nie by die huisnie. • Oupa en Doon drink twee drankies in ‘n kroegterwylTrudiesolank ‘n allegaartjie (mixed grill) in restaurant bestel. • Oupasakinmekaar toe hysyeerstehappieskaaptjopneem.
FEITE OOR OUPA (3) • Trudieskrik en ‘n anderverpleegster pas noodhulp op Oupa toe. • Dis tevergeefs: Oupasterf en ‘n ambulans word ontbied. • In haarskoktoestandpakTrudie die allegaartjie in ‘n servet in haarINKOPIEsak. • Die ambulansryvinnig, met loeiendesirene, deur S-Wes se hoofstraatwaardaarpadwerke is. • Oupa word so gestampdathyskielikweerlewe. • Doktersdoenbaietoetse die middag maar vindniksfout met homnie. • Oupageniet die res van syallegaartjiewathy by Trudiekry • Oupaonthouniks van die dood – net die lekkerskaaptjopwatsydoodveroorsaak het.
STAMBOOM + PLEKKE Oupa ( in Calitzdorp) Matthys (Thys) ( op plaas - eenuur se ry van Calitzdorp) Piet Wessie (waar?) en Trudie (getroud met Doon ; woon in Somerset-Wes)
TYDLYN (1) • SondagvoorOupa se 80ste verjaardagpartytjie: Oupagaannaplaas • Sondagmiddag: Oupagaanweg en komeers twee-uur in die oggendterug • Oupa se 80ste verjaarsdagpartytjie • ‘n Tydjiedaarnasterfweduwee nr. 1 • Eenmaand later kuierOupa by weduwee nr. 2 in ouetehuis op Calitzdorp • Sesmaandenaweduwee nr. 1 se doodkuierOupa by sykleindogterTrudie op Somerset-Wes • Trudie se man Doon (hy was vroeër ‘n perdeteler op Robertson toe sy ‘n hospitaalsuster op Montagu was)
Tydlyn 2 gaanelke dag saam met Oupa op ‘n uitstappie: na ‘n plaas op Tulbagh, na ‘n veeveiling op Ceres, na ‘n wynkeldertussen Worcester en Rawsonville. • EenoggendgaanTrudie, Doon en Ouparekeninge in Somerset-Wes betaal. • Oupa en Doongaanetenstydkroeg toe vir 2 drankies en Trudiegaansolank restaurant toe. • Trudiebestel ‘n allegaartjie (Oupa se gunsteling) • Oupaneemeen hap van syskaaptjop en sakinmekaar op die vloer. • ‘n AmbulansneemOupahospitaal toe en ryvinnigoorpadwerke in Somerset-Wes se hoofstraat.
Tydlyn (3) • Oupa word so geskuddathyskielikweerlewe. • Die ambulansmanneskrikbaiegroot toe hulle die agterdeure van die ambulansoopmaak en hier sit Ouparegop! • Die dokters in die hospitaaldoenallerleitoetse, maar vindniks met Oupaverkeerdnie. • Toe hulle in Doon se motor wegry van die hospitaalaf, gorOupa se maag: hy’shonger! • Trudie gee virhom die allegaartjiewatsy in haarservettoegedraai het en hyeetdit. • Oupavertelagternaviralmal hoe lekker die skaapvleiswaaraanhydood is, was.
RUIMTE(S): Klein-Karoo en Boland • Calitzdorp: Ouetehuis, waarOupawoon • Eenuur se ry van Calitzdorp: Matthys se plaas • Somerset-Wes: Doon en Trudie se groothuis • Tulbagh, Ceres en keldertussen Worcester en Rawsonville: Oupa en Doon se daguitstappies • Montagu: Trudie was vroeër ‘n hospitaalsusterhier • Roberston: Doon was vroeër ‘n perdetelerhier.
Verteller(s) • Meer as eenverteller: • Hoof-/Storieverteller: vertelstoriesoos Piet ditaanhomoorsyoupavertel het. • Hoof-/storieverteller sit en vertel stories aanluisteraars in plaaswinkel (mondelingeverteller: baie detail houluisteraars in spanning) • Piet somsverteller: vertelwatsy pa (Matthys) aanhomvertel het. • Oupaverteller: wanneerhyvertelhoekomhyuitCalitzdorpweg is en hoe dit in die ouetehuisgaan • Verskillendevertellers = interessante, humoristiesestorie.
SPANNINGSLYN • Onderbrekings in storie(vertellerbeantwoordgehoor se vrae; andervertellervoegiets by) skep spanning • Hoogtepunt: oupa word wakkeragter in die ambulans • Afloop: slot is verrassend (Oupalewe!) en komies (ambulansmanneskrikgrootoorlewendeoupa EN oupaeetweer die vleis “watsydoodveroorsaak het” – net nadathyuit die hospitaalkom!) EN Oupasê “ekweet net hoe lekker die skaaptjop was wat my doodveroorsaak het!”
BOODSKAP • AS JY JONK VAN GEES IS, SAL JY DALK LANGER LEWE!