120 likes | 291 Views
COMMUNICATION KOMMUNIKASIE. CONTROL BEHEER. ????. ????. HOMEOSTASIS HOMEOSTASE. NO OR ABNORMAL COMMUNICATION IN THE BODY GEEN OF ABNORMALE KOMMUNIKASIE IN DIE LIGGAAM. LOOSE CONTROL OVER PHYSIOLOGICAL FUNCTIONS VERLOOR BEHEER OOR FISIOLOGIESE FUNKSIES.
E N D
COMMUNICATION KOMMUNIKASIE CONTROL BEHEER ???? ???? HOMEOSTASIS HOMEOSTASE
NO OR ABNORMAL COMMUNICATION IN THE BODY GEEN OF ABNORMALE KOMMUNIKASIE IN DIE LIGGAAM LOOSE CONTROL OVER PHYSIOLOGICAL FUNCTIONS VERLOOR BEHEER OOR FISIOLOGIESE FUNKSIES HOMEOSTASIS IS LOST / DISEASE OR DEATH FOLLOWS HOMEOSTASE IS VERLORE / SIEKTE OF DOOD VOLG
COMMUNICATION KOMMUNIKASIE CONTROL BEHEER ???? ???? HOMEOSTASIS HOMEOSTASE
COMMUNICATION CAN BE OVER SHORT DISTANCES… KOMMUNIKASIE KAN OOR KORT AFSTANDE WEES…
COMMUNICATION CAN BE OVER LONG DISTANCES… KOMMUNIKASIE KAN OOR LANG AFSTANDE WEES…
BIOLOGICAL COMMUNICATION IS HOW THE BODY’S 3 COMPARTMENTS TALK TO EACH OTHER BIOLOGIESE KOMMUNIKASIE IS HOE DIE LIGGAAM SE 3 KOMPARTEMENTE MET MEKAAR PRAAT
DIE SELMEMBRAAN IS DIE ENIGSTE SKEIDING TUSSEN INTRASELLULêR EN EKSTRASELLULêR!! DIT DIEN AS DIE TOLHEK WAT BEPAAL WAT DIE SEL BINNEKOM EN VERLAAT… THE CELL MEMBRANE IS THE ONLY SEPARATION BETWEEN INTRACELLULAR AND EXTRACELLULAR!! IT SERVES AS THE TOLLGATE THAT DETERMINES WHAT ENTERS AND LEAVES THE CELL… • Enigestof of molekulewat ‘n selbinnedring of verlaatkan as ‘n boodskapper van ‘n kommunikasiesisteembeskou word. Maarniealleboodskappersslaagdaarinom self oor die membraantebeweegnie! • Grootte • Oplosbaarheid • Diffusievsaktiewe transport • Wateroplosbareproteïenhormone KAN NIE SELF BINNEKOM NIE!!!!! Hulledrahulboodskapoor via selmembraanreseptore
DIE SELMEMBRAAN IS DIE ENIGSTE SKEIDING TUSSEN INTRASELLULêR EN EKSTRASELLULêR!! DIT DIEN AS DIE TOLHEK WAT BEPAAL WAT DIE SEL BINNEKOM EN VERLAAT… THE CELL MEMBRANE IS THE ONLY SEPARATION BETWEEN INTRACELLULAR AND EXTRACELLULAR!! IT SERVES AS THE TOLLGATE THAT DETERMINES WHAT ENTERS AND LEAVES THE CELL… • Any substance or molecule that enters or leaves a cell can be regarded as a messenger of a communication system. But not all messengers are able to move across the membrane by themselves! • Size • Solubility • Diffusion vs active transport • Watersoluble protein hormones CANNOT ENTER CELLS THEMSELVES!!!! Their messages are transferred via cell membrane receptors.
COMMUNICATION KOMMUNIKASIE CONTROL BEHEER
MESSAGE BOODSKAP MESSAGE BOODSKAP
HOMEOSTASE IS ‘N TOESTAND WAARIN DIE LIGGAAM HOMSELF GRAAG WIL BEVIND – NL. EWEWIG. MAAR DIT IS FEITLIK ONMOONTLIK, AANGESIEN DAAR GEDURIG VERANDERINGE PLAASVIND IN BEIDE DIE EKSTERNE EN INTERNE OMGEWING… DAAROM PRAAT ONS VAN DINAMIESE EWEWIG!!! HOMEOSTASIS IS A STATE IN WHICH THE BODY WOULD LIKE TO BE, NAMELY EQUILIBRIUM. BUT THIS IS ALMOST IMPOSSIBLE, AS THERE ARE CONSTANT CHANGES IN BOTH THE EXTERNAL AND INTERNAL ENVIRONMENTS…. THEREFORE WE REFER TO DYNAMIC EQUILIBRIUM!!!