180 likes | 338 Views
Barnabas die Borg. God nooi ons uit en ons kom tot rus. God praat met ons en ons luister. Hand 9:26-31. ’n Oase in die woestyn. Jesus roep vir Saulus. Barnabus ontferm hom oor Paulus. ’n Veilige ruimte…. Saulus se bediening vat vlam. Gasvryheid = liefde vir die vreemdeling.
E N D
Barnabas illustreer vir ons hoe ’n Christelike lewenstyl werk. Sluit aan by die Seisoen van Luister se pinksterreeks ; Help gelowiges om geloofsgewoontes in te oefen. Prys: R64.95 Teikenmark: Bybelstudiegroepe en Kleingroepe.