230 likes | 441 Views
Ryp langs hellings. By Linda De Wet. WAT IS RYP?. Ryp word gedefinieer in Glossary of Meteorology as die toestand wat voorkom indien die temperatuur (Ta) van die aardoppervlak en aardse onderwerpe benede vriespunt by 0 C val (Rosenberg, 1974). TOESTANDE GUNSTIG VIR RYPVORMING.
E N D
Ryp langs hellings By Linda De Wet
WAT IS RYP? • Ryp word gedefinieer in Glossary of Meteorology as die toestand wat voorkom indien die temperatuur (Ta) van die aardoppervlak en aardse onderwerpe benede vriespunt by 0 C val (Rosenberg, 1974).
TOESTANDE GUNSTIG VIR RYPVORMING • STRALINGSRYP • Kalm, wolklose lug • Geen (of baie ligte) wind • Inversie • ADVEKSIERYP • Bewolkte lug • Sterk winde • Geen inversie
RYPVORMING • Ryp vorm dmv deposisie • Witryp • Inversie • Swartryp • Geen inversie • Bo-grondse vorming vind eerste plaas
DAY NIGHT (inversion) Height (m) Temperature (oC) Temperatuur variasie met hoogte bokant aardoppervlak, vir dag en nagtoestande
Rypskade Ryp skade word beinvloed deur: • Verskille in klimaat gedurende die seisoen • Kultivaartipes • Morfologie of groeistadium • Opbrengsgrootte • Tempo van Ta vermindering • Minimum Ta (Tmn) • Tydsduur van Tmn
Faktore wat nagtelike temperature by grondoppervlak beinvloed
LW • By grondoppervlak by verskillende hoogtes: • Winderige dag of nag – Ta is laer by hoër ligging Adveksieryp • Kalm dag of nag – Ta is laer by laer ligging (valleie) Stralingsryp
Lug en grondtemperature en windspoed gedurende stralingsrypstoestande (Rosenberg, 1983)
Resultate vir die meet van mininmum temperatuur (Tmn) profiel vir 4 verskillende liggings by verskillende liggings soos vergelyk met die waardes vir SAWS Tmn vir 22/8/03 and 10/05/03 vir ‘n uitbreiding in Bloemfontein.
The average number of frost-free days per year is projected to rise across much of the globe by the 2080s, with the largest increases (red and orange) across the western fringes of North America and Europe. (Illustration courtesy Gerald Meehl and Claudia Tebaldi, NCAR.)
Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Koue is NB faktor by produktiweit van plante • > die helfte van die aarde se oppervlak = gemiddelde Tmn van < 0 oC vir ‘n gedeelte van elke jaar • Ta naby grondoppervlak = grootste variasie, bv. Ta (1cm) = X oC (1m) – 7 oC • Woudbestuur – Woude reageer vinniger op klimaatvariasie
Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Ryprisikoberekenvanafenergiebalans en hitte-oordragingsprosesse by grondoppervlak • EksperimentgedoendeurLoik en Redar: • Doel: Saailinge by verskillendehoogtesondergaan ekotipiesedifferensiasie by vriestoleranse & koueaanpasbaarheid • Verhoogde gradient – verskillendehoogtes • Saailinge van Great Basin Desert gewas • 3 x 2 verskillendeliggings • AWS data + Hobos (Ta) by 1 uurintervalle (herfs 1997 tot lente 1998) • Loggers is ondergrondsgeplaas
Verwysing deur Loik en Redar (2003) Tabel 1 Liggingsinligting vir studie- en navorsingsproewe by verskillende hoogtes vir eksperiment op saailinge van die Great Basin Desert shrub (Loik en Redar, 2003)
Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Resultate:
Verwysing deur Loik en Redar (2003) • LW die verskille in maandelikse Tmx en Tmn lugtemperature vir Bishop (1270 m) en Aspendell (2575 m) (38 oC – 6 oC = 24 oC vs 25 oC– 10 oC = 15 oC) laerliggend ligging se verskil in Ta is hoër =nie die norm nie (hoërliggend meer beskerm?). • Nie aangetoon: Die laagste Ta (vir alle liggings) het by hoogste ligging in Nov (winter) voorgekom met 13 oC, en by laagste ligging in Desember voorgekom (9.2 oC) adveksieryp en stralingsryptoestande, respektiewelik.
Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Ta by grondoppervlak het by 0 oC stilgestaan (sneeutoestande). • Selfs by laagste ligging, is Ta laer indien minder sneeu. • Saailinge is by hoër liggings deur gewasbedekkings beskerm (andersom by plat oppervlaktes- Sien Snyder). • Gewasbedekking en saailingvoorkoms is grootste by 2575 m vergeleke met die 1775 m en 2175 m hoogtes.
Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Vriestoleransie en koue aanpasbaarheid afhanklik van meso- en mikroklimaat Ta, gewasbedekking, sneeudiepte en sneeusmeltingspatrone. • Verdere navorsing benodig oor gradiente vanaf hoogeleë woestyngebiede tot gewasagtige ekosisteme.
Verwysing deur Loik en Redar (2003) • Gevolgtrekkings vir verwysing: • Saailinge is meer sensitief as volwasse plante • Gewasbedekking beinvloed oppervlak Ta • Sneeu kan oppervlak temperature verhoog • Afhangende van ryptoestande, kan Ta in vallei laer wees (stralingsryp, kalm toestande) • Of Ta bo-op die berghelling laer wees (adveksieryp, winderige toestande)
Algemeen • Kouelugdreinering is minder uitstaande in platgebiede en dus is ryprisikohoër • Grootverskille in hoogtesverhoogturbulensie by grondoppervlak • Blootgesteldeoppervlaktes (oopgebiede) verhoogdeuitstraling en groterenergieverlies • Maar by woude, is daarvermenging van oppervlaklug met lug net bokant stratifikasie van lug binne in woudgebied laeryprisikos • Omdat Ta styg met hoogte in nag, is Ta hoër op hoër.