50 likes | 279 Views
JY BID NIE ALLEEN NIE!. Rom 8:24-27, 31-34 Maand van vas en gebed Jes 55:6 Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is. Gebed vra iets van jou. Hoekom kom gebed nie spontaan en vanself nie? Gebed is gesprek met God. . Saambid vs alleen bid
E N D
JY BID NIE ALLEEN NIE! Rom 8:24-27, 31-34 Maand van vas en gebed Jes 55:6 Soek die HERE terwyl Hy nog te vinde is; roep Hom aan terwyl Hy naby is. Gebed vra iets van jou. Hoekom kom gebed nie spontaan en vanself nie? Gebed is gesprek met God.
Saambid vs alleen bid Jy is nooit alleen in gebed nie Rom 8:26 “En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, ... Eweredige las .. Dit gaan nie oor wat ons met ons sintuie kan waarneem nie Rom 8:27 En Hy wat die harte deursoek, .....
Heilige Gees in ernstig in Sy gebed saam met ons Rom 8:26 (Ampl) “...... But the Spirit Himself goes to meet our supplications and pleads in our behalf with unspeakable yearnings and groanings too deep for utternace” God antwoord nie enige gebed nie Rom 8:27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree. Rom 8:34 “... Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, ..... , wat ook vir ons intree.”
Jy bid nooit alleen nie!! Matt. 18:20 .....? Die beste gebedsvennote HOU AAN BID! JY BID NIE ALLEEN NIE