1 / 16

Missie Krities

Missie Krities. .... waarom, daarom. Missie ‘n mislukking, maan gemis, moeite verniet. Die onderskeid tussen doel en metode. As die doel is om op die maan te land, dan is die opleiding van die ruimtevaarder ‘n “ missie kritiese ” aspek van die suksesvolle voltooing van die doel.

rufin
Download Presentation

Missie Krities

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Missie Krities .... waarom, daarom....

  2. Missie ‘nmislukking, maan gemis,moeite verniet.....

  3. Die onderskeid tussen doel en metode As die doel is om op die maan te land, dan is die opleiding van die ruimtevaarder ‘n “missie kritiese” aspek van die suksesvolle voltooing van die doel. Nee, die opleiding is nie die doel nie, dit is ‘n metode tot die doel. Doel = dit wat bereik moet word sodat die behoefte van die gesagvoerende hoedanigheid vervul word. Metode = dit wat moet gebeur om die doel te bereik.

  4. Hang af wie jy vra..... Wat is die doelstelling van Old Mutual – sy visie, en missie? Vra die klient: “Om te verseker dat ek kan bekostig om eendag op pensioen te kan gaan.” (ek wil aftree) Vra die makelaar: “Om die hoogste inkomste op belleggings te bereik deur effektiewe fondsbestuur.” (ek wil komissie hê) Vra die OM bestuurder: “Integriteit, stabiliteit, betroubaarheid – dit is ons. En ons is Groen, baie ernstig daaroor.” (ek bemark) Vra die OM CEO: “Maksimum dividende aan die aandeelhouers, op volhoubare vlak.” (ek presteer) Vra die aandeelhouers: “Wins op my belegging, punt.” (ek kry meer geld as wat ek insit sonder waardetoevoeging)

  5. Wat is die missie van Adam ...... ..... nee, nie op aarde nie ..... in ewigheid? ..... nie van Adam se perspektief ..... maar sy Skepper sin? Dis nie ‘n vraag wat die mens sal kan antwoord nie, maar die Skepper (100% aandeel houer) wel – die mens sien net die metode, nie die doel nie.

  6. Mal 2:15 Het Hy dan nie een mens gemaak nie, hoewel Hy gees oorgehad het? En waarom die een? Hy het 'n geslag van God gesoek. Neem julle dan in ag ter wille van julle gees en wees nie ontrou aan die vrou van jou jeug nie.

  7. Die “doel” op hoogste vlak, ’n geslag: Mal 2:15 And did not3808 he make6213 one?259 Yet had he the residue7605 of the spirit.7307 And wherefore4100 one?259 That he might seek1245a godly430seed.2233 Therefore take heed8104 to your spirit,7307 and let none408 deal treacherously898 against the wife802 of his youth.5271 H2233 zeh'-rah From H2232; seed; figuratively fruit, plant, sowingtime, posterity: - X carnally, child, fruitful, seed (-time), sowing-time. Dis nou tyd om My saad te saai, voort te plant wat Ek is, eiesoortig soos ek is (een saad).

  8. ’n Geslag wat: Gen 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip. Na ons beeld - H6754 tseh'-lem From an unused root meaning to shade; a phantom, that is, (figuratively) illusion, resemblance; hence a representative figure, especially an idol: - image, vain shew. Na ons gelykenis - H1823 dem-ooth' From H1819; resemblance; concretely model, shape; adverbially like: - fashion, like (-ness, as), manner, similitude. Soos ons lyk en ons verteenwoordig, net soos ons is.....

  9. Vanuit die Woord – die doel van die missie: • Die daarstelling van ’n familie vir My, eie aan My, net soos Ek, wat as eie kinders al die gesag en voorregte wat ’n kind in koningshuis gebore, uit geslag van die koning, sal ontvang. Ek wil dit hê – laat dit so wees. • Van die eienskappe wat eie kinders het, is: • Eie wil en besluitneming (soos hul Vader) • Emosie (soos hul Vader) • Selfstandige denke (soos hul Vader) • Leierseienskappe (om te regeer – soos hul Vader) • Familiebande (aan mekaar en hulo Vader) • Liefde en respek (soos hul Vader) • Gehoorsaamheid (met al die mag onder hul beheer)

  10. Hoe skep mens ’n eie geslag? As mens, as vleeslike wese – ’n baba Hoe skep Vader ’n eie geslag? As Skepper, ’n woord – Adam Hoe word ’n baba jou seun? Hy leer jou aard, respek en liefde deur opvoeding

  11. Watter twee begrippe kan nie in een wese “geskep” word sonderom die anderteelimineernie? Eiewil & Gehoorsaamheid Want die een weerstaan die ander

  12. So hoe het ons Almagtige Vader hierdie “onmoontlike” paradoks oorbrug? Los een van die twee eienskappeuit, en……?

  13. ..laat Adam op aardegaan leer omhierdiesom op te los. My wil= Ek * K1euse * Doen Gehoorsaamheid = JHWH * K2euse * Ek * Doen

  14. Die antwoord is “missiekrities” Ek= My wil / (K1euse * Doen) Ek= Gehoorsaamheid / (JHWH * K2euse * Doen) Dus Gehoorsaamheid / (JHWH * K2euse * Doen) = My wil / (K1euse * Doen) En Gehoorsaamheid = (My wil *JHWH * K2euse ) / (K1euse ) As: K1euse = K2euse, daneers is JHWH=Gehoorsaamheid/My wil of JHWH*My wil = Gehoorsaamheid

  15. In kort, as die som se antwoord by gehoorsaamheid uitkom, dan: Is JHWH en my verhouding vermenigvuldig, nie gedeel nie As die som se antwoord JHWH is, dan: Staan my wil reeds onder gehoorsaamheid Slegs as my keuse (K1euse) en JHWH se keuse (K2euse) die selfde is.....

  16. Daar is net eenmetodewathierdieprobleemoplos: as K2euse =JAHSHUA moet K1euse =JAHSHUA vir K1euse om=K2euse te wees

More Related