1 / 7

IS ONS LEWE SINVOL?

IS ONS LEWE SINVOL?. LEWE VOOR EN NA SONDEVAL. VOOR SONDEVAL Lig : ( Eerste geskape ) Liefde : ( Verhouding met God en mekaar ) Lof : ( Alles sing tot God’s eer ). NA SONDEVAL Duisternis Haat Swyg. GOD LAAT ONS DIE VOLGENDE SIEN.

Download Presentation

IS ONS LEWE SINVOL?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. IS ONS LEWE SINVOL?

  2. LEWE VOOR EN NA SONDEVAL • VOOR SONDEVAL • Lig: (Eerstegeskape) • Liefde: (Verhouding met God en mekaar) • Lof: (Alles sing tot God’s eer) • NA SONDEVAL • Duisternis • Haat • Swyg

  3. GOD LAAT ONS DIE VOLGENDE SIEN • 1. Eerste plaag;… Water in bloed. Lewensverderf. … Die werk van Satan . • 2. Eerste wonder;…Water in wyn:- Lewensvernuwing. … Die werk van Jesus Christus.

  4. ANTWOORD? • Die kern van al my vrae, vind ‘n oplossing in die feit, dat die Satan sy bose mag uitoefen deur mense te gbruik wat vir hom luister. Wie hy in sy mag kry om hom te gehoorsaam…. • Ja, ook ek en jy.

  5. AS GEES WIL GOD KRAGTIG DEUR ONS….. • Sy Lig laat skyn … • Sy Liefdeuitdeel… • Sy Loflaat weerklink!!

  6. SAMEVATTING • Die Farao, dienaar van Satan was homself gereeld in die Nyl. • Dit is in bloed verander. • In die bloed sou hy die verderf en die dood vind. • Jesus, dienaar van sy Vader het sy eie bloed laat vloei. • In daardie bloed was Hy sy volk se sondes rein. • In daardie bloed sou almal wat in Hom glo en die lewensvernuwing soek, die nuwe lewe vind.

More Related