410 likes | 614 Views
Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Hoe moet ons leef?.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Eerste offer: Gee ’nlof- en dankoffer
God van kragU stem kom skeur die hemelsoos weerlig in die nag.U woorde vernietig elke twyfel en vrees,want U lewe. U lewe!
Ek sal sing al huil die stormwinde,al dreun die vloed met mag.'n Ewige vlam van hoop brand diep in my, want U leef! U leef!U lewe!
Meer as wat ek kan dinkof kan droom,kan U waar maak in my lewe.U regeer oor my donkerste nag.Ek vertrou U, God van krag.my God van krag,ek vertrou, ek vertrou.U is my rots.
Tweede offer: Gee ’ngetuienis-offer
“Christians are not those who claim to have the truth. They are the ones who do the truth.” Anoniem
“Dam up the Detroit River, and baptize the entire plant.” Henry Ford
Derde offer: Gee ’nbarmhartigheids-offer
“Evil is not driven out, but crowded out ... through the expulsive power of something good.” M L King
“Om jammer te wees vir ’n mens in nood, is nie die kenmerk van ’n Christen nie, maar om daadwerklik te help, is wel”
“Moruti, volgende keer voor jy ’nBybel bring, bring net eers ’n brood.” Prophet
“Geen mens kan op ’nleë maag tot bekering kom nie. Met brood in sy maag, ontdek hy die Brood wat in sy hart wil bly” Woodrow Wilson
“Our lives are bread by which hungry men and women are to be fed. We are in the world like our Master, not to be ministered unto, but to minister, and give our lives!” Robert Speer
“People are strange when you're a stranger, faces look ugly when you're alone. Women seem wicked when you're unwanted. Streets are uneven when you are down. When you're strange, faces come out of the rain, when you're strange. No one remembers your name, when you're strange, when you're strange.”
For those who like to ride fast, we have fast horses. For those who like to ride slow, we have slow horses. For those who are big, we have big horses. For those who are little, we have little horses.
For those who have never ridden horses before, we have horses that have never been ridden”
Laaste offer: Gee ’noffer van mede-deelsaamheid
“Where your pleasure is, there is your treasure; where your treasure is, there is your heart; where your heart is, there is your happiness.” Augustinus
There was a man, they called him mad; The more he gave, the more he had Onbekend
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het