70 likes | 381 Views
Nelson Mandela. Deur: Bruce Breytenbach en Gregory Cockrell. Persoonlike Besonderhede:. Naam: Nelson Rolihlahla Mandela. Geboorte Datum: 18 Julie 1918. Geboorte Plek: Qunu naarby Umtata, Transkei. Ook Bekend As: Madiba Geliefkooste dis: Eenvoudige pap met vars vrugte en melk.
E N D
Nelson Mandela Deur: Bruce Breytenbach en Gregory Cockrell
Persoonlike Besonderhede: • Naam: Nelson Rolihlahla Mandela. • Geboorte Datum: 18 Julie 1918. • Geboorte Plek: Qunu naarby Umtata, Transkei. • Ook Bekend As: Madiba • Geliefkooste dis: Eenvoudige pap met vars vrugte en melk. • Beroemde gesegde: “Die stryd is my liefde.”
Persoonlike Besonderhede vervolg… • Vader se naam: Henry Mgadla Mandela. • Madiba het Healdtown Methodist Kosskool bygewoon. Hy het toe sy BA graad op Fort Hare studeer, waar hy ook ‘n lid van die SRC was, as gevolg daarvan het hy aan studente stakings deelgeneem. Hy was uit die Universiteit geskors. • Hy het sy graad ontvang deur korrespondensie kursusse op die Universiteit van Witwatersrand te voltooi.
Persoonlike Besonderhede vervolg… • Hy het Evelyn Ntoko getrou en het twee kinders by haar gehad. • Die regering van die dag het hom gearresteer vir hoogverraard. • Mandela het vir 27 jare op Robben Eiland in die tronk gebly. Hy was op 11 Februarie 1990 vrygelaat. • Na Mandela se vrylating, het hy die president van Suid Afrika geword.
Persoonlike Besonderhede • Hy was verantwoordelik vir die stigting van die Nuwe Suid Afrika. • Sy grootste plesier is om in sy mees private oomblikke, na die musiek van Handel of Tchaikovsky te luister terwyl hy die sonsondergaan aanskou. • Nelson Rolihlahla Mandela was die eerste swart president van Suid Afrika. • 1944 het hy en twee ander mense die ANC Youth League begin.
Bibliografie • http://nobelprize.org/peace/laureates/1993/mandela-bio.html • http://www.time.com/time/time100/leaders/profile/mandela.html • http://www.who2.com/nelsonmandela.html • http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/africa/1502427.stm • http://www.infoplease.com/ce6/people/A0831499.htm