70 likes | 286 Views
DIE LIG BREEK ALTYD DEUR. TRONKBYBEL. VREDE SLEGS IN JESUS. ONS IS LIGDRAERS. ONS DUISTERNIS. Ons fisiese lewe word nie bedreig nie, maar ons geestelike lewe wel. Die goddelossheid wil ons verblind..... Die Lig wegneem. Ons eie wil en eie pad. Ons skyn- en ongeloof.
E N D
ONS DUISTERNIS • Ons fisiese lewe word nie bedreig nie, maar ons geestelike lewe wel. Die goddelossheid wil ons verblind..... Die Lig wegneem. • Ons eie wil en eie pad. • Ons skyn- en ongeloof. • Ons wantroue en twyfel in God se almag, liefde en genade. • Ons kerkisme rassisme en formalisme. • Ons onbetrokkenheid by die donkerte om ons, en vêr van ons..... Dit is ons duisternis.
ONS VOETSTAPPE KRUIS TOE ….”om onsvoetstappete rig op die pad van VREDE! Luk 1:79