130 likes | 455 Views
Les 2. I D E N T I TEIT. Jy is Uniek …. in terme van jou: DNA Vingerafdrukke Retina Stem Handskrif. Het jy geweet dat …. jy het ten minste een unieke, spesiale talent. elke persoon kan ten minste een dinge beter doen as 10 000 ander mense.
E N D
Les 2 I D E N T I TEIT
Jy is Uniek … • in terme van jou: • DNA • Vingerafdrukke • Retina • Stem • Handskrif
Het jy geweet dat … • jy het ten minste een unieke, spesiale talent. • elke persoon kan ten minste een dinge beter doen as 10 000 ander mense. Gesels met jou maat en vind uit wat sy unieke talent is.
Gee ‘n definisie van identiteit • Simply “ Wie jy is” • Waardes • Karakter; persoonlikheid • Waardesisteem • Waar jy inpas • Sterkpunte en swakpunte
Sosiale omgewing Ouers Kultuur Vriende Finansiële status Opvoeding Persoonlikheid Omstandighede Intelligensie Ouderdom Voorkoms Wat beinvloed jou identiteit?
Identiteitsprofiel: “Verlede” • Maak ‘n grafiek oor jou verlede: Positiewe Gebeure 10 Tyd in jare Intensiteit 0 -10 Negatiewe Gebeure
Identiteitsprofiel: “Hede” • Skryf die volgende neer: • name van 5 persone wat die grootste invloed op jou lewe het • 3 positiewe eienskappe van jouself • 3 negatiewe eienskappe van jouself • Hoe kan jou positiewe eienskappe jou in die lewe help? • Hoe kan jy jou negatiewe eienskappe positief aanwend, of verander? • 2 positiewe dinge in jou lewe • 2 negatiewe dinge in jou lewe • 1 hoofdoelwit vir 2010.
Identiteitsprofiel: “Toekoms” • Sunscreen song: • Lirieke uitdeel • Speel liedjie • Leerders skryf eie lewensfilosofie – • Wat is belangrik vir jou in die lewe? • Wat wil jy graag hê ander moet van jou dink? • Waarin glo jy? • Watter rol wil jy eendag vervul? • Watter wenke sal jy graag aan ander wil gee oor die lewe?