70 likes | 262 Views
Algebraise uitdrukkings : EMDD -EMDE. Les 2. Leeruitkomste. Die leerder behoort teen die einde van die les instaat wees om : U1 ) eindigende desimale om te skakel na breuke asook die prosedure daarvoor te verduidelik
E N D
Leeruitkomste • Die leerderbehoort teen die einde van die les instaatweesom: • U1) eindigendedesimaleomteskakelnabreukeasook die proseduredaarvoorteverduidelik • U2) repeterendedesimaleomteskakelnabreukeasook die proseduredaarvoorteverduidelik
Toetsing van voorafkennis • 1) Skryf 5,2589 as ‘n breuk • 2) Skryf 5,313131…as ‘n breuk
Uitkoms 1 (Vraag 1) • 5,2589 is ‘n eindigedesimalegetal • Breuk op in ‘n heeltalligedeel van 5 en ‘n breukdeel van 0,2589 d.w.s 5 + 0,2589 • Die breukdeelkannou as ‘n rasionelegetalgeskryf word waar die deelna die 0, nl 2589 die teller word en die noemer 10 tot die mag van die aantaldesimale word nl
Uitkoms 2 (Vraag 2) • is ‘n repeterendedesimalegetal • Stap 1: stel ‘n vergelyking op nl x = 5,313131…. • Stap 2: vermenigvuldigbeidekante met 10 tot die mag van die aantalrepeterenesyfersnl = 100 d.w.s 100x = 531,313131… • Stap 3: trek die vergelyking van stap 1 af van die vergelyking van stap 2 nl 99x = 526 • Stap 4: vereenvoudignl • Dit is dus ‘n rasionelegetalaangesien as ‘n breukgeskryfkan word.
Huiswerk • Oefening1.1 bl 8 nr 4 & 6-7 • Skryf op ‘n kleinstukkiepapierneer die huiswerkprobleemwaarmeejy die meestegesukkel het.