120 likes | 280 Views
KONGRES 2011. Andries Theron. 9 Maart 2011. GRAAN SA SE BETROKKENHEID BY DIE UITBREI VAN MARKTE VIR GRANE EN OLIESADE. Inleiding Werkskepping – Industriële Beleid Aksieplan Belange van graan en oliesademark op die spits te dryf Agroprosessering en biobrandstof = voedselsekuriteit
E N D
KONGRES 2011 Andries Theron 9 Maart 2011
GRAAN SA SE BETROKKENHEID BY DIE UITBREI VAN MARKTE VIR GRANE EN OLIESADE Inleiding • Werkskepping – Industriële Beleid Aksieplan • Belange van graan en oliesademark op die spits te dryf • Agroprosessering en biobrandstof = voedselsekuriteit • Plaaslike verwerking = vervang invoere van oliekoek en pluimvee • In begrotingstoespraak gaan Regering aandag gee aan -Biobrandstof -Ekonomiese ontwikkeling
Fokuspunte • Fokus op invoervervaning i.t.v die volgende: • Koringtarief • Pluimee • Verwerking van oliesade • Biobrandstof • Uitvoerbevordering
Fokuspunt (1) • Koringtarief • Produksie van koring het gedaal – weens lae winsgewindheid • Voortbestaan van wintergraanprodusent word bedreig • Koringtarief was laat en onvoldoende • Maatreëls wat produksie ondersteun moet dringend ondersoen word
Fokuspunt (2) • Pluimvee • Gemiddelde invoere laaste 5 jaar = 250 000 ton pluimvee vleis per jaar • Beperk uitbreiding van bedryf en mark vir mielies • Fokus op invoertariewe • Mielies om 250 000 ton pluimvee te voed = +/- 250 000 ton • Mark vir mielies gaan verlore – geniet dringend aandag
Fokuspunt (3) • Verwerking van oliesade • Begrotingstoespraak deel R250 miljoen aan NOK vir agroprosesseringnywerhede • Graan SA moet voortbou op die suksesse • Fokus op plaaslike verwerking van sojabone tot olie en oliekoek, uitvoer van sojabone te bevorder en invoervervaning van oliekoek • Geskikte invoertariewe op plantaardige olies en oliekoek om invoervervaning n werklikheid te maak
Fokuspunt (4) • Biobrandstof • Regering stel hulself ten doel om aan beleggers sekerheid te bied • Skep van n meer regulatoriese omgewing en verpligte inmeningsvlak • Verhoog inmeningsvlak vanaf 2% tot 10% • Bied finansieringsopsies aan beleggers • Positief na aanleiding van begrotingstoespraak
Fokuspunt (5) • Uitvoerbevordering • RSA uitvoerland vir mielies, sorghum, sojabone en grondbone • Sedert 2008/09 byna 5.7 miljoen ton uitgevoer • Eindvoorraad na uitvoere (ou seisoen) = 2.8 miljoen ton • Nuwe projeksie vir eindvoorraad (nuwe seisoen) = 2.6 miljoen ton (meerderheid witmielies)
Fokuspunt (5) • Uitvoerbevordering • Uitvoere na Afrika neem af weens: • Vereis nie-GMO mielies • Politieke stabiliteit keer terug • Klimaat is beter • Sjina en Inië skep produksiekapasiteit in Afrika • Wêreldvoedsel program
Fokuspunt (5) • Uitvoerbevordering • Huidige seisoen gelukkig om na Noord- en Suid Korea toe uit te voer = 102 000 ton wit en 514 000 ton geelmielies • Indien politieke situasie herstel kan ons die mark kwyt wees • Nie volhoubaar om op geleentheidsmarkte staat te maak nie • Loods n promosieveldtog om nuwe markte te vind en bestaande markte uit te bou
DANKIE www.grainsa.co.za