60 likes | 183 Views
Visionerings-oefening vir groepe(7min). Verwelkom die mense en verduidelik hoe dit inpas by die bre ë proses in die gemeente Vertel wat dit vir jou beteken het om dit te doen Die proses neem 90min om te voltooi Lees Ef 1:15-23 en doen ‘n gebed. Nadenke oor wat God vir ons elkeen se.
E N D
Visionerings-oefening vir groepe(7min) • Verwelkom die mense en verduidelik hoe dit inpas by die breë proses in die gemeente • Vertel wat dit vir jou beteken het om dit te doen • Die proses neem 90min om te voltooi • Lees Ef 1:15-23 en doen ‘n gebed
Nadenke oor wat God vir ons elkeen se • Sonder jou af vir 30min sodat elkeen rustig stil kan raak en kan nadink oor wat die Here oor die afgelope 6 maande besig is om vir jou te sê. (benut gerus die terrein) ons handhaaf ‘n spraakverbod • Maak ‘n paar aantekeninge • Probeer om ‘n patroon agter te kom
Klei-simbole(15min) • Jy het nou bewus geword dat die Here met jou praat, deel jou ervaring kortliks met mekaar • maak ‘n simbool uit die klei wat uitbeeld hoe jy verstaan die Here jou wil gebruik.
Ons deel die simbole met mekaar • Maak die tafel skoon met net ‘n blaaibordvel daarop • Gee aan elkeeen die kans om: • Sy/haar simbool te wys sonder om iets te sê- groep bespreek dit eers terwyl jy luister • Jy kry kans om dit te verduideliking • Het ons iemand in die gemeente nodig wat so dink oor hom/haarself? • Voorbidding • Herhaal prozses met die volgende persoon
Klei-simbole(45min) • Herhaal die proses met elke persoon • Wanneer almal klaar is: • Skuif die simbole rond indien van hulle aansluit by mekaar of mekaar nodig het • Skryf by elke simbool een of twee woorde wat dit beskryf op ‘n blaaibordvel en handig die blaarbordvel in by die visiekomitee……
Wat het jy nodig • Afskrif van Ef1:15-23 • Klei: handvol vir elke persoon(BUVTON kan julle help om te bestel) • Blaaibordvel • Filtpen • Skryfpapier • Podlote of penne • CD met musiek van eie keuse