140 likes | 352 Views
Ekonomie. ECN 105 – Kontaksessie #1 Hoër Sertifikaat in Rekeningkunde & Diploma in Bemarking en Verkope Stephen van Jaarsveldt. Wat is Ekonomie ? (p. 1 -15 ). Ekonomie = Sosiale wetenskap (p. 1 -15 ). Toets van teorie aan werklikheid Feitelik, maar geen laboratorium werk nie
E N D
Ekonomie ECN 105 – Kontaksessie #1 Hoër Sertifikaat in Rekeningkunde & Diploma in Bemarking en Verkope Stephen van Jaarsveldt
Ekonomie = Sosiale wetenskap(p. 1-15) • Toets van teorie aan werklikheid • Feitelik, maar geen laboratorium werk nie • Geen konstantes of vaste formules • Gaan oor mense, maar nie; • Sosiologie, • geskiedenis of • sielkunde nie
Ekonomie = Aksie(p. 1-15) • Handeling (menslike aksie) • Alle lewe neig deur aksie na ʼn beter toestand • Die enigste motiveerder van aksie is ongemak • Menslike aksie is doelgerig • Utopia het geen rede tot aksie nie • Handel (menslike interaksie) • Spesialisering (maksimum produksie & surplusse) • Ruil (maksimum benutting van surplusse wat kom uit spesialisasie) • Voordeel van die mens se natuurlike sosiale wese
Ekonomie = Skaarsheid(p. 19-21) • Keuse en aksie slegs nodig a.g.v. skaarsheid • Skaarsheid van hulpbronne; • Natuurlik • Kapitaal • Menslik • Maksimum waarde uit skaars hulpbronne
Wat is Ekonomie ?(p. 1-15 & 19-21) • ʼn Wetenskaplike studie van menslike aksie, (interaksie, spesialisasie, ruil en handel) • Spesifiek rondom keuses m.b.t. optimale benutting van skaars hulpbronne • Ekonomie vra; hoe verander ons beperkte insette in die grootste moontlike toename in gelukkigheid ?
Prys vasstelling(p. 21 & 22) • Daar is net 3 soorte pryse; • Te hoog - surplusse volg • Te laag – tekorte volg • Ekwilibrium – mark breek gelyk • Voorbeelde; • Minimum loon – werkloosheid (surplus arbeid) • Petrol prys – verlies aan groei met soms tekorte • Rentekoerse – tekort aan spaargeld teenoor skuld
Optimale benutting van skaars hulpbronne(p. 19-22) • Prys veranderinge • Stuur seine na deelnemers in die ekonomie • Surplusse & tekorte dui gemeenskap se keuses aan • Pas produksie outomaties en feitlik koste-vry aan • Keuse tussen alternatiewe toepassings • Die een met die meeste waarde (grootste wins) • Gemeenskaplike waardasie deur vrye mark prys stelsel • Demokrasie met veelvuldige stemme in fyn iterasies • Verspreide (eerder as sentrale) beplanning
Pasop !(p. 19-22) • Prys en waarde is; • Verwant aan mekaar maar is nie gelyk nie • Waarde is subjektief en veranderlik • Nie alles van waarde het ʼn prys nie • Elke prys het waarde, aksie en skaarsheid • Waarde is in ons gedagtes en nie; • Afkomstig van arbeid nie (al lyk dit so) • Intrinsiek in goedere nie (al lyk dit so) • Relatief tot ander goed nie (al lyk dit so) • “Random” (willekeurig) nie (al lyk dit so)