810 likes | 1.33k Views
LEWENSWETENSKAP INLEIDING. Opgestel deur mej . N . Klem Goudveld-Hoërskool. INHOUDSOPGAWE. Tabelle. Staafgrafiek. Lyngrafiek. Sirkelgrafiek. Wiskundige vaardighede. INHOUDSOPGAWE. Hipotese. DATA-OPNAME VIR ‘N ONDERSOEK. SKETSE EN BYSKRIFTE. Wetenskaplike naam. Huis toe. Tabelle.
E N D
LEWENSWETENSKAP INLEIDING Opgesteldeurmej. N. Klem Goudveld-Hoërskool
INHOUDSOPGAWE Tabelle Staafgrafiek Lyngrafiek Sirkelgrafiek Wiskundigevaardighede
INHOUDSOPGAWE Hipotese DATA-OPNAME VIR ‘N ONDERSOEK SKETSE EN BYSKRIFTE Wetenskaplikenaam
Huis toe Tabelle
?????????????????? • Wat is ‘n tabel?
Die ingekleurdedeelillustreer ‘n Kolomwatuit 4 sellebestaan.
Tabellekanvir die volgendegebruik word • Om ‘n ondersoek se resultatetetoon • Om sekerepatrone/ tendenseteillustreer, bv. Groei van ‘n populasie • Om verskillendeorganismes/organetevergelyk • Om data teverskafwatjygebruikomgrafieketeteken. • Byvoorbeeld……….
Beidekolomme het opskrifte Grafiekmoet ‘n opskrifhê 8 rye Dit het 2 kolomme
1ste kolom = onafhanklikeveranderlike 2 de kolom = afhanklikeveranderlike
Onderwyserskykna die volgende opskrif Kolomopskrifte Volstelresultateaangeteken Kolomeenhede Tabelvorm
STAAFGRAFIEK Huis toe
Die volgende is ‘n voorbeeld van die verskillendetipesvervoerwatGoudveldleerdersgebruikom by die skooltekom. LET OP: Die verskillendetipesvervoer het geenverwantskaptussenmekaarniedusgebruikons ‘n staafgrafiek.
Grafiekmoetopskrifhê! Stawe ewe veruitmekaar
Y MERK DIE ASSE X
Y MERK DIE ASSE X
INDIEN DIE ASSE EENHEDE BV. KM HET MOET DIT BYGESKRYF WORD!!!!!
LYNGRAFIEK Huis toe
Onsgebruik ‘n Lyngrafiek as die verhoudingtussentwee veranderlikesop ‘n deurlopende of kontinuewysevoorgestelkan word.
Afhanklikeveranderlike Onafhanklikeveranderlike
Jykan die onafhanklike as verander of kontroleertydens ‘n eksperimentomtebepaalwatteruitwerkingdit het. Dit is die responswatgemeet of gemonitor word tydens die ondersoek. Of die veranderlikewatreageer of gemeet of bereken word. Afhanklikeveranderlike Onafhanklikeveranderlike
NOU AS JY NIE WEET WAT OM TE DOEN NIE, KYK DAN BAIE MOOI!!!!! ‘n GEPASTE SKAAL IS BELANGRIK!!!!!!!!!!!!!!!!! Ditgaanbaie min weeswatjyaltweeassedieselfdeskaalgaan gee. Bv. Dataltwee in tienegemeetgaan word.
Volgende vat jy die punte en jy plot die koördinate en verbind al die punte. Jy vat eenkolom op ‘n slag. Ons vat sommer 1ste URE. Vat die hoogste en laagste punt en kyk op watterafstanddit op joublaaigaaninpas. Nouhierkanons met intervallevan 1cm of selfs 2cmvirelkeeenheidwerk. By KM is daar ‘n groterverskil. Duskykjy in wattereenheidjykan meet. In hierdiegevalkanjyvirelke cm bv. in 50 tel.
KYK MOOI hoe omKoördinatete plot! Xword altyd 1ste geskryf en Yword altyd 2de geskryf Verbindpunte met ‘n liniaal! Y - koördinaat (x ; y ) (0;0 ) (1 ; 120 ) (2 ; 200 ) (3 ; 200) (4 ; 350) X - koördinaat
Begin jy die lyn by 0 of nie? As daarnie ‘n punt by ‘n oorsprong begin nie, dan begin jy die lyn trek vanaf die punt wat 1ste is. Moenie ‘n lynverbind met die oorsprongnie. As daar ‘n (0;0)) koördinaat is dan begin die grafiekvanafoorsprong (0;0) 24 22 10 0 10 22 31
Beideveranderlikesmoet in die opskrif van die grafiekweesom die punt tekry.
Sleutel Indienjytwee OF MEER lyne op eengrafiek plot, maakgebruik van ‘n sleutel. Die sleutelsalaanduiwatterlyn of balk of sektor word deurwatterkleurvoorgestel.
STAP 1: KYK WATTER KOöRDINAAT MOET JY AFLEES OF BEREKEN. (15 ; 30) Trek loodregtestippellynevanaf die assena die lyn. Om data van ‘n grafiekafte lees, doenjy die volgende. Oefen so bietjie! Ek gee die punt en jy gee die koördinaat. (15 ; 30) (7,5 ; 15) (0;0)
Hoeveelborrelsword by 20minute vrygestel? 40 borrels word vrygestel
Indienjynoujougrafiekkorrekgeplot het, dankykmerkersna die volgende. √ Opskrif met beideveranderlikes √ Puntereggeplot √ Tipegrafiek √ √ √ Skale √ √ Eenheid √ Veranderlikes
SIRKELGRAFIEK Huis toe
Kykna data Gaan plot noujougrafiek met al jouinligting!!! Daar is vierverskillendetipesvervoer, dusgaanjyviersektoreteken. Totaal = 32
STAP Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 26 x 360° ---------- 32 = 292,5° of afgerond 293° (Indienhulleditvra) Doenjousom Fiets Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 2 x 360° ---------- 32 = 22,5° of afgerond 23° (Indienhulleditvra) Taxi Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 1 x 360° ---------- 32 = 11.25° of afgerond 11° (Indienhulleditvra) Bus Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 3 x 360° ---------- 32 = 33,75° of afgerond 34° (Indienhulleditvra) Komonsgaan trek nouonssirkel met die data!
Verskillendetipesvervoerwatkinders in die klasgebruikom by die skooltekom Opskrif √ √ Tipegrafiek √ Jykrypuntevir die volgende Bus √ √ Sleutel √ √ Stap Al 4 sektorekorrekgeplot Al 4 berekeningsgewys √ √ √ √
Onthou al is daar6 inskrywingsen ekvra 4daarvanmoet in die grafiekwees, dankryjy die totaal van al 6 en en plot die 2 watoorbly as ander.Byvoorbeeld……
Stap 1: Krygroottotaal van al 6 Ekwilhêjymoet die 1ste 4 in ‘n grafiekvoorstel 44 Hierdie 2 inskrywingsgaan as ANDERbekendstaan Stap 2: Berekennou al 5 sektore
Stap Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 26 x 360° ---------- 44 = 212,72727° of afgerond 213° (Indienhulleditvra) Fiets Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 2 x 360° ---------- 44 = 16,363636° of afgerond 16° (Indienhulleditvra) Taxi Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 1x 360° ---------- 44 = 8,1818182° of afgerond 8° (Indienhulleditvra) Bus Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 3 x 360° ---------- 44 = 24,545455° of afgerond 25° (Indienhulleditvra) Ander Grade = getal x 360° --------------- Totaal = 12 x 360° ---------- 44 = 98,181818° of afgerond 98° (Indienhulleditvra)
Let op datdaar 5 kolommeis,maar die groenblokkiestelAnder of die twee laastekolomme(helikopter en skaatse) voor. Anders sou die grafiekniereguitgewerk het nie. Verskillendemanierewaarmeeleerders in die klasskoolvervoer word
Wiskundigevaardighede • Verhoudings Huis toe
Voorbeeld…………….. Wat is die verhoudingtussen die kinderswatstap en die watfietsry? Stap = 26 Fiets = 2 Dus Stap : Fiets 26: 2 13: 1 Verhouding Belangrik is datjyjouoorspronklikegetalwys in die verhouding en hoe jyditvereenvoudig.
Wiskundigevaardighede • Gemiddelde
Hywilweet of hybo 75% gemiddeld het?! Hoe gaanhyditbereken? Gem. % = Totaal -------- Aantalpunte = 86+55+78+89+87+70+65 ----------------------------- 7 = 530 ------ 7 = 75,714286% of 75,7% Tel al die punte op en deelditdeurhoeveelpuntedaar is. Wysaltydjoustappe, want jyweetnooitvirwatalsjymiskienpuntevoorkrynie.
Verskillendesteekproefnemings Eenvoudigesteekproefneming Merk – en hervangmetode
Merk- Hervangmetode LET MOOI OP! (LU1)
In eerstesteekproefvang JAN ‘n bevolkingdiere in ‘n sekeregebied! Noemdit n₁ n₁