80 likes | 350 Views
CABSA – Christen Vigsburo vir Suidelike Afrika te Hugenote Kollege. Begelei en ondersteun kerke, gemeentes, organisasies. Baie Christene is nog onkundig oor MIV en vigs Dienste en programme geskied in isolasie. CABSA se inligtingprojek = “CARIS” WEBBLAD: www.cabsa.co.za.
E N D
CABSA – Christen Vigsburo vir Suidelike Afrika te Hugenote Kollege Begelei en ondersteun kerke, gemeentes, organisasies
Baie Christene is nog onkundig oor MIV en vigs Dienste en programme geskied in isolasie CABSA se inligtingprojek = “CARIS” WEBBLAD: www.cabsa.co.za Betroubare inligting is noodsaaklik
Gemeenteleiers en lidmate is onsensitief Veroordeel maklik Bly onbetrokke CABSA maak mense bewus van MIV en vigs Optredes van mense wat leef met MIV Riglyne vir: Wêreldvigsdag en Vigsherdenking-sondag Christus roep ons tot deernis
Gemeenteleiers weet nie waar om te begin nie Gee maklik verkeerde boodskappe CABSA lei fasiliteerders op Mentor fasiliteerders Verandering begin by toegeruste leiers
Niemand kan alleen ’n verskil maak nie Mense weet dikwels nie van mekaar nie CABSA skakel met verskeie kerke en organisasies Bevorder skakeling en samewerking Die vigspandemie noodsaak ’n omvattende reaksie
CABSA begelei en ondersteun: kerke gemeentes organisasies persone Dienste is so ver as moontlik gratis Bid vir CABSA Gebruik ons dienste Besoek ons webblad Ondersteun ons finansieel Vertel ander CABSA dien en benodig hulp
Daar skuil 'n wonderlike potensiaal in kerke om deel te wees van 'n oplossing vir die krisis van die vigspandemie. CABSA help hierdie potensiaal ontsluit deur mense sensitief te maak en hulle te mobiliseer om 'n positiewe verskil te maak. Die Vigspandemie vra ’n versorgende Christen-gemeenskap
Kontak ons • Wellington: 021 873 0028 • management@cabsa.co.za • Johannesburg: 011 796 6830 • info@cabsa.co.za • www.cabsa.co.za