70 likes | 226 Views
Generiese vaardighede/ Generic skills. Marita Snyman Nicoline Herman. AKTIWITEIT : 4 groepe. ACTIVITY : 4 groups. Elke groep sal ’n ander generiese vaardigheid bestudeer Elke groep sal ’n eie opdrag en uitdeelstukke ontvang Verdeel die leeswerk binne die groep
E N D
Generiese vaardighede/Generic skills Marita Snyman Nicoline Herman
AKTIWITEIT : 4 groepe ACTIVITY : 4 groups • Elke groep sal ’n ander generiese vaardigheid bestudeer • Elke groep sal ’n eie opdrag en uitdeelstukke ontvang • Verdeel die leeswerk binne die groep • Beantwoord die spesifieke vrae in die groep (Vertel vir die groep wat jy gelees het) • Maak ’n plakkaat om die nuutverworwe kennis tov die spesifieke vrae met die ander groepe te deel (Hierdie sal op die wiki geplaas word) • Kies ’n aanbieder • (30 minute) • Kleingroeptegniek (Reenboog). Aanbieders en flipcharts roteer. Maak notas • (25 minute) • Gaan terug na jou eie groep • Verduidelik aan die aanbieder van julle groep wat julle by die ander groepe geleer het • (15 minutes) • Each group will be learning about a different generic skill • Each group receive own assignment and hand outs • Divide the reading in the group • Answer the specific questions in the group (tell your group what you have read) • Write a poster to explain your newly acquired knowledge, about these questions, to the other groups (This will be placed on the wiki) • Choose a presenter • (30 minutes) • Small group technique (Rainbow). Presenters and flipcharts rotate. Make notes • (25 minutes) • Go back to your own group • Explain to the presenter of your own group what you have learned from the other groups • (15 minutes)
INDIVIDUELE REFLEKSIE INDIVIDUAL REFLECTION • Werk met eie module / program • Is daar generiese uitkomste in u module/program? • Word dit onderrig? • Hoe lyk die assessering daarvan? • Wat sou u verander na aanleiding van dit wat u sopas gehoor het? • Indien daar geen generiese uitkomste in u module/program is nie • Wat dink u is moontlike redes? • Hoe sal u te werk gaan om dit te integreer? • Watter generiese vaardigheid/hede sou moontlik in u module integreer kom word? • Hoe sou u dit doen? • Hoe sou u hierdie uitkomste assesseer? • Use your own module/program • Are there any generic outcomes in your module/program? • Are these taught? • What about the assessment of these outcomes? • What would you like to change based on what you have heard just now? • If there are no generic outcomes in your module/program • What do you think are the reasons? • How will you go about integrating these? • Which generic skill(s) could possibly be integrated in your module? • How would you do it? • How would you assess these outcomes?
Groep 1 Kommunikasie vaardighede Lees 3 uitdeelstukke Beantwoord die volgende vrae: Watter strategie is gebruik om die vaardigheid te implementeer? Sluit in Dept, Module, # studente,ens Uitdagings en terugvoer Formulering van uitkomste Watter proses sal studente moet deurgaan om kommunikasievaardighede te ontwikkel Group 1 Communication skills Read 3 handouts Answer the following questions: Strategies used to implement this skill? Include Dept, Module and # students, etc Challenges and feedback How to develop learning outcomes Process students need to go through to develop communication skills Generiese vaardighede/Generic Skills
Groep 2 Groepwerkvaardig-hede Lees 4 uitdeelstukke Beantwoord die volgende vrae: Watter strategie is gebruik om die vaardigheid te implementeer? Sluit in Dept, Module, # studente,ens Uitdagings en terugvoer Wat behoort groepe te doen? Hoe integreer ek groepwerk in my modules? Group 2 Group work skills Read 4 handouts Answer the following questions: Strategies used to implement this skill? Include Dept, Module and # students, etc Challenges and feedback What should groups do? How do I embed group work in my modules? Generiese vaardighede/Generic Skills
Groep 3 Inligtingsgeletterdheid-vaardighede Lees 4 uitdeelstukke Beantwoord die volgende vrae: Strategie gebruik om vaardig-heid te implementeer? Sluit in Dept, Module, # studente,ens Uitdagings en terugvoer Hoe integreer ek inligtings-geletterdheid in my modules? Watter aktiwiteite sal studente se inligtingsgletterdheid-vaardighede ontwikkel? Group 3 Information literacy skills Read 4 handouts Answer the following questions: Strategies used to implement this skill? Include Dept, Module and # students, etc Challenges and feedback How do I embed information literacy skills in my modules? What learning activities will develop students’ information literacy skills? Generiese vaardighede/Generic Skills
Groep 4 Kreatiewe vaardighede Lees 4 uitdeelstukke Beantwoord die volgende vrae: Watter strategie is gebruik om die vaardigheid te implementeer? Sluit in Dept, Module, # studente,ens Uitdagings en terugvoer Hoe integreer ek die ontwikkeling van kreatiewe vaardighede in my modules? Watter leeraktiwiteite sal studente se kreatiewe vaardighede ontwikkel? Group 4 Creative skills Read 4 handouts Answer the following questions: Strategies used to implement this skill? Include Dept, Module and # students, etc Challenges and feedback How do I integrate the development of creativity in my modules? What learning activities will develop students’ creative skills? Generiese vaardighede/Generic Skills