130 likes | 324 Views
Chapter 12. Additional Analytical Methods. Analytical Methods. Analytical Methods. Analytical Methods. Hoofstuk 13. Meganiese eienskappe van Vervorming. Spanning-vervorming. Meganiese eienskappe – uitbeelding van kristal se geskiedenis Definisies : Spanning ( σ )
E N D
Chapter 12 Additional Analytical Methods
Hoofstuk 13 Meganiese eienskappe van Vervorming
Spanning-vervorming • Meganieseeienskappe – uitbeelding van kristal se geskiedenis • Definisies: • Spanning (σ) • Krag per oppervlakeenheid • Distorsie (ε) • Vervorming as ‘n gevolg van die spanning • Vervorming • Elasties • As spanning verwydersalvervormingnaoorspronklikewaardeterugkeer • Plasties or duktiel • Aktiewedislokasiesveroorsaakpemanenteveranderinge in struktuur en vorm, maarmateriaalbly in verbinding (in tact) • Werksverharding • Spanning benodigomtoenemendevervormingteveroorsaakverhoogvinnigsooswat die toenemendeaantaldislokasiesinterfeer • Bros (Breking) • Materiaalbereikmaksimumsterkte en verbrokkelheeltemal
Vervorming • Spanning op kristal • Vervorm kristal op kristallografiese glipvlakke (hkl) met verplasing in kristallografiese gliprigting [uvw] • Glip is nie oombliklik nie, maar plant voort langs die glipvlak soos wat die breking van bindings op mekaar volg en lei tot ‘n volledige verplasing van die twee dele van die kristal
Vervorming • Fig 13.2; 13.3; 13.4
Dislokasie mikrostrukture • Teenwoordig in meeste kristalle selfs by ideale groeitoestande • Aantal dislokasies neem in algemeen toe soos wat vervorming plaasvind • Ontwikkeling en voortplanting van dislokasies word beïnvloed mekaar asook ander hindernisse soos insluitsels • Lusse, diffusie van leё ruimtes (klim)
Dislokasie mikrostruktures • Lusse • Fig. 13.6, 13.7
Dislokasie mikrostruktures • Diffusie van leëruimtes (klim) • Fig. 13.8, 13.9
Meganiese vertweelinging • ‘n Megaiese spanning kandeel van die kristallaatoorswaai in ‘n orientasierondom ‘n sekervlak • Nuweorientasie is verwantaan die oorspronklikeorientasiedeur ‘n spieёlvlak • Dus: Geometriesetweelingverhouding • Vastekleinskaalsevervorming, anders as glipwat ‘n aaneenlopendeVervorming is en oor ‘n grootafstandkanplaasvind
Meganiese vertweelinging • Fig 13.10, 13.11