100 likes | 249 Views
Die Beeld van JASHUA. Hoe lyk JAHWEH?. Hy is:. Gees Joh 4:24, Hand 7:48. Alomteenwoordig Matt 18:20. By ons / tussen ons Ef 2:19-22. Binne sy skepping en ook buite sy skepping 1Kon 8:27. Kan aan ons verskyn in enige vorm Gen 18 Exod 13:21. Hy het ‘n liggaam:.
E N D
Die Beeld van JASHUA
Hoe lyk JAHWEH? Hy is: GeesJoh 4:24, Hand 7:48 AlomteenwoordigMatt 18:20 By ons / tussen onsEf 2:19-22 Binne sy skepping en ook buite sy skepping1Kon 8:27 Kan aan ons verskyn in enige vormGen 18 Exod 13:21
Hy het ‘n liggaam: soos ‘n mensDan 7:9-13 10:5-19 Eseg 1:26 ‘n aangesig en rugkantExod 33:18-23 ‘n hartGen 6:6 8:21 hande en vingersPs 8:4,7 Hy dra klere(Dan 7:9-13) Hy eet(Gen 18:1-8) Hy het ‘n sielLev 26:11 1Sam 2:35 Jes 42:1
Kan ons JAHWEH sien? Van aangesig tot aangesig: NEE(Gen 33:20) In ander vorms: JA - baie maklik! in die natuurRom 1:20 in sy Woord in die mensGen 1:26-27 in JahshuaKol 1:15
As ‘n gewone mens - ons voorbeeld 1Pet 1:15 1Joh 2:6 As ‘n verheerlikte mens - ons doelwit1Kor 15:51-53 Sy Beeld wat ons moet navolg lyk so:
(1Kor 15:51-53) Fil 3:20-21 nederig, onderdanig eensgesind (:8) vol liefde vol broederliefde (:8) geduldig, selfbeheersd geduldig, selfbeheersd (:9) eerlik eerlik (:10) vergewend vergewend, soek vrede (:11) sondeloos stry teen sonde (:11) regverdig regverdig (:12) lydsaam lydsaam (:14) Verheerlik Openb 1:12-18
Waarom moet ons Jahshua se Beeld dra? Ons is hiertoe geroep! (1Pet 2:21) Hoekom is ons hiertoe geroep? Sodat Hy ons Hoof en Koning kan wees! Rom 8:29 Kol 1:18-20 1Tim 1:17 Openb
Hulle is finaal gesuiwer van eiegeregtigheid en hoogmoed Jer 23:6 Hulle is dood vir die sonde, maar lewend vir God in Jahshua Rom 6:11 Hulle is volkome afhanklik van Hom en maak nie staat op eie wysheid en krag nie Sag 4:6, Jak 3:13-17 Hulle word gehaat deur die wêreld Matt 24:9 Die wat Jahshua ontvang by sy wederkoms gaan so lyk:
Hulle het geen blywende besit aan wêreldse dinge nie 1Pet 2:11 Ef 2:19 Hulle is vol littekens van die lewenstryd maar is gereed om ‘n nuwe liggaam te ontvang (1Kor 15:51-53) Hulle is geestelik gevorm deur oefening en oorwinning in die krag van die Heilige Gees Jak 1:12
Hoe kry ek dit reg ??? DEUR DIE HEILIGE GEES