130 likes | 231 Views
1. Bedieningsbevoeg. 2. Vertroue. 3. Roeping. 4. “Predikant”. Wat maak dominee as leier aanvaarbaar?. Aanvaarding van predikant se leierskap deur ’n gemeente?. 1. 2. 2. 1. 3. 3. 4. Afgelope 2 jr konflik in gem (merk 1). Konflik. 73% v respondente rapporteer konflik, 21% ernstig.
E N D
1 Bedieningsbevoeg 2 Vertroue 3 Roeping 4 “Predikant” Wat maak dominee as leier aanvaarbaar?
Aanvaarding van predikant se leierskap deur ’n gemeente? 1 2 2 1 3 3 4
Afgelope 2 jr konflik in gem (merk 1) Konflik 73% v respondente rapporteer konflik, 21% ernstig
2 1 Konflik 4 3
Waaroor was die konflik? Merk elkeen wat v toepassing 1 2 3 4
Sosiale aksie 7 Reuse
Gemeentekategorie A = Klein platteland C = Groot dorp B = PlattelandD = Voorstad, ens
Verbintenis & kapasiteit: ’n skewe prentjie • NGK nie so betrokke in die geveg? • Plaaslike probleme (armoede en gesins-krisisse). Minste rassisme en seksisme • Programme na binne gerig. Op sekondêre vlak prediking/gebed/eredienste • Voorstedelike gemeentes meer betrokke • Kultuurverandering: klem op inligting, motivering, kursusse. • Predikante primêr na binne betrokke met klem op prediking, gebed, inlig
Verbintenis & kapasiteit: ’n skewe prentjie • Refleksie v NGK teologie? Na binne gerig? Plek in gemeenskap … • Leierskap in plaaslike gemeente? • Spanning: visie Alg Sinode en gemeente • Empatie plaaslike gemeente maar persepsie en situasie uitdaag! Sosiale kapitaal (Social Capital) as sleutel?