530 likes | 1.72k Views
Inleiding tot poësie. Graad 11 / 12 Afrikaans HT /EAT. `n Gedig bestaan uit reëls. Een reël word `n versreël genoem, NIE `N LYN NIE!!!. `n Klomp reëls saam wat `n eenheid vorm, word `n strofe ( stanza ) genoem. versreël. Korreltjie sand Korreltjie korreltjie sand
E N D
Inleiding tot poësie Graad 11 / 12 Afrikaans HT /EAT
`n Gedig bestaan uit reëls. Een reël word `n versreël genoem, NIE `N LYN NIE!!!
`n Klomp reëls saam wat `n eenheid vorm, word `n strofe (stanza) genoem. versreël Korreltjie sand Korreltjie korreltjie sand klippie gerol in my hand klippie gesteek in my sak word korreltjie klein en plat Sonnetjie groot in die blou ek maak net 'n ogie van jou blink in my korreltjie klippie dit is genoeg vir die rukkie Kindjie wat skreeu uit die skoot niks in die wêreld is groot stilletjies lag nou en praat stilte in Doodloopstraat Strofe 1 Strofe 2
VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 2 reëls = koeplet (dink aan couple) OntvlugtingUit hierdie Valkenburg het ek ontvlugen dink my nou in Gordonsbaai terug:Ek speel met paddavisse in 'n stroomen kerf swatsikas in 'n rooikransboomEk is die hond wat op die strande drafen dom-allenig teen die aandwind blafEk is die seevoel wat verhongerd daalen dooie nagte opdis as 'n maalDie god wat jou geskep het uit die windsodat my smart in jou volmaaktheid vind:My lyk le uitgespoel in wier en grasop al die plekke waar ons eenmaal was. KOEPLETTE
VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 3 reëls = tersine Verlore StadIn die reën wat verby isver dag en verlore stadvan akkers van duiwe vol dagbreekwas my hande die ene eekhorinkievinnig sku maar voorbereidver dag en verlore staddeur al die mense het jy gekommet 'n eenvoudige glimagsoos van 'n lang reisen die reën wat verby ishet hom verwarm aan my lyfdie reën van rook en okerwat ruik na jou hande skoongewasna warm duiwe en die ooporanje papawer van die lug TERS I NE
VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 4 reëls = kwatryne Die dwergiesIn 'n gat daar onder die sukkeldoringHet 'n dwergieman sy huis.Die mure daarvan is goudgeel klei,En die vloer van silwergruis.En die lampe is klein vuurvliegies,Wat skitter soos sonneskynAs die groen van die skemeraand valEn die son se glans verdwyn.Die stoele is bergkristalle,Wat onder die liggies blink;Die tafel 'n groot wit paddastoel,Met sy steel in die gruis gesink. kwatryne
VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 6 reëls = sestet WetenskapmannetjiesJulle sit onder swart teleskopeen kyk na die sontot julle besef dat julle nooit daar sal km.Pateties bepaal julle dan ligjareen vertel dat die son as't wareinkrimp en eendag gaan verdwyn.Ons sit maar hoog op die windpompen kyk hoe die son sy kop stampteen die ranthoe hy bloeihoe die vaal lug gloeihoe die bome tot silhoeëtte verskroei. SESTET
VERSKILLENDE SOORTE STROFES: 8 reëls = oktaaf Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduifAllerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduifwant niemand sal 'n boodskap wat rooi is skiet nie.Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ekweet al die jagters sal dink dis die son.Kyk, my duif kom op en my duif gaan onderen waar hy vlieg daar skitter oseaneen bome word groenek hy kleur my boodkap so bruin oor jou velWant my liefde reis met jou mee,my liefde moet soos 'n engel by jou bly,soos vlerke, wit soos 'n engel.Jy moet van my liefde bly weetsoos van vlerke waarmee jy nie kan vlieg nie OKTAAF
SONNNET 14 reëls Italiaanse sonnet ENGELSE SONNET
Italiaanse sonnet OKTAAF Vroegherfs Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blom word vrug, tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rookvaal bos en laan, dat die takke van die lang populiere al teen elke ligte môre witter staan. O Heer, laat hierdie dae heilig word: Laat alles val wat pronk en sieraad was of enkel jeug, en ver was van die pyn; laat ryp word, Heer, laat u wind waai, laat stort my waan, tot al die hoogheid eindelik vas en nakend uit my teerder jeug verskyn. kwatryn kwatryn SESTET tersine tersine
^ ENGELSE SONNET (4) kwatryn (4) kwatryn (4) Kwatryn (2) Koeplet 14 versreëls
TITEL Die titel vertel die leser waaroor die gedig handel
SPREKER Die spreker is NIE die digter nie! Die spreker is die VERTELLER in die gedig. eerstepersoonspreker derdepersoonspreker • Ek my ons • hy sy hulle
EINDRYM paarrym aabbccdd.... kruisrym abab abba omarmende rym abcb gebroke rym abcde.... vryevers