1 / 20

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER. AS ONDERRIGSTRATEGIE. GROEPWERK . (SAMEWERKING) Kleingroepwerk Grootklasgroepwerk Kritieke uitkoms (beginsels van UGO) FOKUS OP DIE UITKOMS. WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169). Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal)

blythe
Download Presentation

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GROEP WERK &KO OPERATIEWE LEER AS ONDERRIGSTRATEGIE

  2. GROEPWERK (SAMEWERKING) • Kleingroepwerk • Grootklasgroepwerk • Kritieke uitkoms (beginsels van UGO) FOKUS OP DIE UITKOMS

  3. WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169) • Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal) • Fokus verkuif na aktiewe ontvangers van inligting • Rekonstrueer /sin maak • Werk aan ‘n realistiese opdrag • Leerders effektief om aan mekaar te verduidelik • Fokus op kommunikasie • Verbeter probleemoplossing vaardighede DEFINIEER DIE UITKOMS

  4. BEPERKINGS (171) • Leer hoe om te leer in die omgewing “vaardigheid” • Almal nie bereid om hulle deel te doen nie • Almal nie aanvaar in die groep nie • Kan nie ‘n bydrae lewer en voel nie bevoeg nie • Onderwysers wil nie beheer “verskuif na die groep” • As die aktiwiteit nie gemonitor word nie, kan daar tyd gemors word • Rangskikking in die klas

  5. BEPLANNING EN IMPLEMENTERING (172) • BEPLANNING • Beplanvooraf • Bereileerdersvoor • Besluit op watter basis sal u die groepindeel • Bereimateriaalvoor • Ontwikkelriglyne • Stel die probleem • Rangskik die leerders en werk die reëlsuit.

  6. 2. IMPLEMENTERING (173) ONTHOU AS DIE LEERDERS NIE VERTROUD IS NIE LAAT HULLE TWEE- TWEE BEGIN SAAMWERK Stap 1: uitkoms Stap 2:gee die nodigeinligtingdeur Stap 3: vormgroepeonderleiding en selekteerrolspelers Stap 4:fasiliteer/moniteer Stap 5:aktiwiteite om die gevolgtrekkingtemaak Stap 6: beplanassessering

  7. WAT HET SKEEF GELOOP?

  8. KO-OPERATIEWE GROEPWERK Rol van die onderwyser Wat is ko-operatiewegroepwerk? Rol van die leerders Voordele Om saam te werk om ‘n spesifieke doel te bereik

  9. GROEPE • Spesialisgroep • Tema • 1 • Hoekom kooperatiew leer te gebruik • 2 • Hoekom koopertiewe leer werk • 3 • Wat kan verkeerd loop • 4 • Voorbereiding van kooperatiewe leer • 5 • Die voordele van die metode • 6 • Beperkings van die metode • 7 Refeksieoor leer tydens die metode

  10. Stimuleer die leerdersterwylhullewerk-komonsimplementeer

  11. ROL VAN DIE LEERDER • Positieweinterafhanklikheidtussenleerdersteverseker • Leerderwilmekaarbystaan en ondersteun • Individueleverantwoordelikheidteontwikkel • Geskikteinterpersoonlikevaardighede word aangeleer • Elke lid moetreflekteeroorwatgesê word.

  12. ROL VAN DIE ONDERWYSER • Indeling van groepe (bord;rolverdeling) • Opdragte vir elke groep • Bepaal metode van terugvoering • Vat saam • Bepaal wyse van assessering • Fasiliteer (bly gefokus) • Motiveer • Kontrole uitoefen oor vordering

  13. NADELE • Leerdershounie van groepwerk,verkiesomalleentewerk • Moet van mekaar leer –slegs as diteffektief is • Wilnie as groepgeassossieerword nie • Sukses word verseker as lede die interafhanklikheidbesef • Kan faal as elke lid niesybydra as belangrikbeskounie

  14. VOORDELE • Bevorder en moedigsamewerkingtussengroepeaan • Verbeterkommunikasievaardighede • Individuele en groepspoging is suksesvol • Uitruil en verbaliseringvan idees • Leerders word aangemoedigomoorhullewyse van leer te dink • Is selfverantwoordelikvir leer en besefverantwoordelikheid • Baiewerkkan in korttydjieafgehandelword Dink aan ‘n voorbeelduit u vakwaardittoegepaskan word!

  15. Reflekteerkrities op koöperatiewe leer as ‘n onderrigstrategie • Redevir die implementering: meerleerders is geneigomakademiessuksesvoltewees • Teoretieseperspektiewe • Motivering • Sosialekohesie • Kognitieweontwikkeling • Kognitieweuitbreiding

  16. Motivering • Groepsbeloningmoedigstudenteaanommekaarteondersteun • Groepledebereikpersoonlikedoelwitte • Moet gemotiveerdweesomte leer –maakniesaakwatterstrategieonsgebruiknie • Intrinsiekemotivering

  17. Sosialekohesie • Studentewilmekaar help want hulle gee om en wilsuksesvolwees • Sosialeinterafhanklikheid • Selfevaluering –struktureer ‘n positieweklimaat

  18. Kognitieweperspektiewe • Kognitieweperspektiewe: Interaksie -studentebetrokkenheidverhoog (Vygotsky) • Kognitieweuitbreiding - Hoekom? Motiveermoedigaan en ondersteun Kohesietussengroepe - behaviouriste: onmiddelliketerugvoer - kognitiewe: belangrikheid van verbalisering/begrip - ontwikkelingsproses: ewe-kniemodellering - humanistiese :natuurlikenuuskierigheid

  19. Grootklasgroepwerk • Voorsienduidelikeinstruksiesomteversekerdatalleleerdersbetrokke is vir die voordrag • ‘n Beplandestruktuur rig die studenteoorwatgedoenmoet word en hoe omhulleaandagtebehou • Maakgebruik van nie- verbale seine om die studentegefokustehougedurende die aanbieding • Maak van kwaliteit media en tegnolgiegebruik • Maakoogkontak, vravrae, stop die video • Maakgebruik van humor om die leerders se aandagtebehou • Beweegtussen die leerders • Aanbiedingmoet ‘n leerervaringwees as almaldieselfdepatroonvolg

  20. Grootgroepwerk/kleingroepwerk • In grootgroepwerksal die leerders ‘n algemenepatroonvolg en individueelwerk • In kleingroepwerksalleerderssaamwerkoordieselfde of algemeneonderwerp • In grootgroepwerk het leerdersindividueleverantwoordelikhedewaar in kleingroepe • het hullespesifiekerolleomvaardighedeteontwikkel • In kleingroepwerk word l groepledegeselekteer ( omsamewerkingteverseker ) vindvoor die tydplaas • In grootgroepwerk is die heleklasbetrokke as ‘n enkelegroep

More Related