150 likes | 379 Views
Matt 5:6. Die karakter van ‘n dissipel – verlang na god. Die Boodskap. Gelukkig is almal wat met alles in hulle daarna streef om te doen wat God vra . Hy sal binnekort hulle verlange na Hom vir altyd wegvat. Saligsprekinge. Elke saligspreking het 2 dele:
E N D
Matt 5:6 Die karakter van ‘n dissipel – verlangna god
Die Boodskap • Gelukkigis almalwat met alles in hulledaarnastreefomtedoenwat God vra. HysalbinnekorthulleverlangenaHomviraltydwegvat.
Saligsprekinge • Elkesaligspreking het 2 dele: • Karakter van ‘n dissipel • Aard van die koninkryk van God
Begeer God se wil • Dissipels is mensewatbegeerdat God se wilmoetgeskied. • Ps 42 en 63 – begeerteom in God se teenwoordigheidtewees • Jes 55:1 – Komna die water • Dissipels tree in vir God se saak
Vervulling van die wet • Meer as die skrifgeleerdes en die Farisieërs – Matt 5:20 en verder • Toets: Liefdevir die vyand
Versadig word • Koninkryk van God is mensewathulledeur die Heilige Gees laatbeheer – Rom 8:3-5 • Weerspieël die beeld van Christus – 2 Kor 3:18 • ‘n lewe van dankbaarheid
Geseënd • Dissipelsgetuig van God se sorg • Dissipelsgetuig van God se troos • Dissipels is niebelangriker as andernie • Dissipels tree in vir God se saak
Matt 5:7 Die karakter van ‘n dissipel – gee omvirander
Praat ek mense-, eng’letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole - klanke sonder melodie. LB 530 v 1/3 (a)
Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks.LB 530 v 1/3 (b)
Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat. Netdie liefde, onbaatsugtig bly oorwin met goed, die kwaad. LB 530 v 2/3 (a)
Onregkanditnie verdra nie dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry. LB 530 v 2/3 (b)
Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly..LB 530 v 3/3 (a)
Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop Liefdeisenblydiegrootste Liefde sluit die lewe oop. LB 530 v 3/3 (b)