1 / 17

HEKWAGTER PLIGTE VAN DIE FDV AANGEBIED DEUR JOE KOTZÉ

HEKWAGTER PLIGTE VAN DIE FDV AANGEBIED DEUR JOE KOTZÉ. AFDWINGING DEPARTEMENT FUNKSIES. FATD Afdwinging Departement verantwoordelik vir bevegting van nie-voldoening aan die Wet op FATD.

chance
Download Presentation

HEKWAGTER PLIGTE VAN DIE FDV AANGEBIED DEUR JOE KOTZÉ

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HEKWAGTER PLIGTE VAN DIE FDV AANGEBIED DEUR JOE KOTZÉ

  2. AFDWINGING DEPARTEMENT FUNKSIES FATD AfdwingingDepartementverantwoordelikvirbevegting van nie-voldoeningaan die Wet op FATD. Hooffunksie van departement is omafdwingingsaksieteneem teen oortreders en beletting van personewatniegeskik of onbevoeg is omfinansiëledienstetelewer. Sederttotstandkoming van die departement in laat 2010 is in totaal 57 oortredersgestraf en afdwingingsbevele ten bedrae van R8 455 000 uitgevaardigdeur die RFD AfdwingingKomitee. Boeteshoofsaaklikaangewendvirverbruikeropvoedinginisiatiewe.

  3. AFDWINGING BEVELE Gevallestatistieke – Afdwingingsbevele AantalgevalleBedragaanboetes 2010 1 R40 000 2011 22 R1 160 000 2012 24 R5 395 000 2013 6 R1 860 000 Totaal 57 R 8 455 000

  4. BELETTING FUNKSIE In 2013 is daar ‘n afname in getalafdwinging sake in die departement. Redesnieduidelik – kanvoorkomendeeffekwees van boetes of positieweeffek van regulatorieseeksamens. Fokus het geskuifnabelettingswatuitersteuitdaging is en kompleks is omtehanteer. Die volume sake virbeletting is ontstellendomdatdit ‘n prentjieskets van ‘n industrieoorlaai met mislukkelinge en onbevoegdeverteenwoordigers. Eenvoudiggestel, die publiek is op risiko.

  5. BELETTING FUNKSIE Belettingvereisdringendeaandag van die reguleerder en die industrie. Die status quo is onhoudbaar. Klaarblyklikeverwarring van rolspelers se pligte en verantwoordelikhede en ditvererger die probleem. Die regstruktuur van belettings is duidelik: eerste in lynvan verdediging is die verskaffers en laaste in lynvan verdediging is die reguleerder. Verskuiwing van posisies is niewensliknieomdat die doel van beskerming van verbruikers teen onbevoegdeverteenwoordigersverydel word.

  6. BELETTING FUNKSIE Verskaffers is verantwoordelik vir die aanstelling van verteenwoordigers en is beste geposisioneer om op te tree wanneer verteenwoordigers nie meer geskik en bevoeg is nie. Die reguleerder dien as bystand maatreël en was nooit bedoel om die funksie van ‘n primêre stoorplek te vervul nie. Praktikaliteite en kapasiteit beperkings belemmer die reguleerder se vermoë om belettings te doen as primêre funksie. Die rol van die reguleerder itv beletting is sekondêr en aanvullend tot dié van verskaffers.

  7. BELETTING FUNKSIE Voldoenverskaffersaan die gees en letter van die wet wanneerbelettingsgedoen word? Ja – waar ‘n verskafferbeheermaatreëls en risikobestuurprosesse in plek het, is daaralgemenenavolging van die reëls. Nee – waardaarniebeheermaatreëlsen risikobestuurprosesse is nie, is daaronkunde en verontagsaming van reëls. Die probleem is heersend by hoofsaaklikkleiner, alleeneienaargesentreerdeverskaffers.

  8. BELETTING FUNKSIE Belettingdikwelsgebruikomwerkgewer se dispute met of griewe teen werknemerstebesleg. Meerderheidklagtesontvang van beletteverteenwoordigershandeloor – onbillikheid van redesvirbeletting; versuim van verskafferombelettepersoongeleentheidte gee omhullesaaktestel. Gevoel is datverskafferseenvoudigbelettingdoenomverteenwoordiger “terugtekry”. Hierdie is nie-nakoming van die Wet en moet stop. Afdwingingsaksie is moontlik.

  9. Daar mag geenillusiebestaandat die reguleerdernietande het omvoldoeningoor die algemeenaftedwingnie!

  10. BELETTING FUNKSIE Reguleerder kan nie tussenbeide tree en beletting tersyde stel wat gedoen is in terme van artikel 14(1). Geen rede vir misbruik van regulatoriese middel. Beletting het verreikende gevolge en moet met sorg en omsigtigheid toegepas word. Stappe sal geneem word teen verskaffers wat nie voldoen aan die gees en letter van die wet nie. Reguleerder mag wysiging van artikel 14(1) oorweeg om duidelike vereistes in te bring vir behoorlike prosesse in lyn met die Wet op Bevordering van Administratiewe Geregtigheid. Intussen sal riglyne vir verskaffers uitgereik word om behoorlike prosesse na te volg.

  11. REGULEERDER VERWAGTINGE Reguleerder verwag dat verskaffers sal voldoen aan die reëls van natuurlike geregtigheid voordat beletting gedoen word. Neem ten minste kennis van die arbeidsreg riglyne op die CCMA webtuiste. Reguleerder verwag dat verskaffers die beskerming van die publiek en die integriteit van die finansiëledienste industrie sal in ag neem wanneer beletting gedoen word. Reguleerder verwag dat verskaffers tydig sal optree wanneer hulle bewus raak van gevalle van oortredings deur hulle verteenwoordigers.

  12. BELETTING GEVALLE Die ongewone getal beletting sake onder artikel 14A is rede tot kommer vir die reguleerder: Byvoorbeeld, tussen 1 September 2012 en 30 Julie 2013 het ‘n prominente versekeringsverskaffer 2 artikel 14(1) en 67 artikel 14A belettings ingedien. In dieselfde periode het ‘n ander prominente verskaffer 78 artikel 14(1) en 210 artikel 14A belettings ingedien. A verskaffer in die bankdienste het 93 artikel 14(1) en 2 artikel 14A belettings ingedien.

  13. BELETTING GEVALLE Die uitdaging is gekonsentreerd in die versekeringsektor. Ervaring toon dat die versekeringsektor wel prosesse en prosedures in plek het omdat hulle omvattende verslae en stawende getuienis indien. Hulle blyk die bal te laat val reg teen die einde van die proses wanneer hulle beletting moet doen. Redes verskaf verskil, maar dit is meesal verwant aan die feit dat die werknemer bedank het en die disiplinêre proses onmoontlik gemaak het. In sommige gevalle was die verteenwoordiger nie opspoorbaar nie ten spyte daarvan dat hulle kon bedank.

  14. BELETTING GEVALLE In sommige gevalle was die verteenwoordigers nie opspoorbaar nie ten spyte daarvan dat hulle kon bedank en briewe van aanbeveling gegee is. Vermoede bestaan dat verskaffers moedswilliglik verteenwoordigers toelaat om te bedank ten einde beletting te vermy en hierdie gevalle dan na die reguleerder verwys. In een geval het die verskaffer erken dat hy die verteenwoordiger aangemoedig het om te bedank omdat hulle ongeruimdhede vermoed het en toe agterna die geval na die reguleerder verwys.

  15. SLOTSOM Hulle het reeds die verskaffersgeïdentifiseerwatblykstrydig met wetgewing op te tree en afsprake is met daardie senior bestuurgeskeduleer. Omdatditnieprakties is vir die reguleerderom die volumes tehanteernie, kangevalleterugverwys word naverskaffersomtehanteervolgenshullemandaat. Die pligomverbruikers en die aansien van die bedryftebeskerm is nieonderhandelbaarnie. Verskaffers word aangemoedigomhullehuise in ordetekry. Indien die situasienieverbeternie, salafdwingingsaksiegenoodsaak word.

  16. Vriendelikedankie!

More Related