1 / 29

Matteus 28:1-10

Matteus 28:1-10 . Ingenooi deur God en daarom fokus ons op God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Dis Paassondag!!!. “They Have Threatened Us with Resurrection.” . “They Have Threatened Us with Resurrection.” Wat beteken dit? .

cher
Download Presentation

Matteus 28:1-10

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Matteus 28:1-10

  2. Ingenooi deur Goden daarom fokus ons op God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Dis Paassondag!!!

  4. “They Have Threatened Us with Resurrection.”

  5. “They Have Threatened Us with Resurrection.” Wat beteken dit?

  6. Dit beteken twee dinge: 1. Hulle wat nie die opstanding wil hê nie 2. Hulle wat as opgestane mense wil lewe

  7. “Th-that's not wr-writing, that's t-typing.” “Dis nie lewe nie, dis net bestaan!”

  8. “Ek is net ‘n respirateur – ’n asemhaler!”

  9. Paassondag laat ons verander van suurstof diewe na opstandingsmense

  10. “Resurrection is something greater than returning to the life that once was- it’s a life beyond our imagination!” Tom Troeger

  11. “Bang, maar baie bly!”

  12. “Easter is about God creating a way when all the evidence says that there is no way. Easter is about a whole new way of seeing things.” Charles Hoffman

  13. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  14. Deurbreek die doodsheid

  15. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  16. “Goeie môre dames”

  17. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  18. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  19. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  20. Hoe Dood vir Lewe leer ken het - ’n Russiese legende -

  21. God het ‘n gat in die muur van die dood gemaak en nou hoef ons net daardeur te klim na die ewige lewe

  22. “The resurrection was when the universe exploded in one man's life.” Bono

  23. Vir God se familie is die dood nie meer die einde nie!

  24.  Christus het opgestaan, Hy het waarlik opgestaan!

  25. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  26. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  27. Ontdek die Here se plan met jou lewe ná aftrede en lewe enduit sinvol. Tree af met oemf Groepstudies vir lidmate Prys: R39.95 Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za

More Related